Aardkonyn (astrologie)
Voorkoms
己卯
Die Aardkonyn (己卯, jǐmǎo) is die 16de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sesde Hemelstam (己, jǐ; die element Aarde en Jin) met die vierde Aardtak (卯, mǎo), gesimboliseer deur die Konyn (兔, tù).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardkonynjaar het in 1999 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 16 Februarie 1999 tot 4 Februarie 2000.
Aardkonynjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Aardkonynjare:
Jare van die Aardkonyn | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2682 v.C. | 2622 v.C. | 2562 v.C. | 2502 v.C. | 2442 v.C. | 2382 v.C. | 2322 v.C. | 2262 v.C. | 2202 v.C. | 2142 v.C. |
10 | 2082 v.C. | 2022 v.C. | 1962 v.C. | 1902 v.C. | 1842 v.C. | 1782 v.C. | 1722 v.C. | 1662 v.C. | 1602 v.C. | 1542 v.C. |
20 | 1482 v.C. | 1422 v.C. | 1362 v.C. | 1302 v.C. | 1242 v.C. | 1182 v.C. | 1122 v.C. | 1062 v.C. | 1002 v.C. | 942 v.C. |
30 | 882 v.C. | 822 v.C. | 762 v.C. | 702 v.C. | 642 v.C. | 582 v.C. | 522 v.C. | 462 v.C. | 402 v.C. | 342 v.C. |
40 | 282 v.C. | 222 v.C. | 162 v.C. | 102 v.C. | 42 v.C. | 19 | 79 | 139 | 199 | 259 |
50 | 319 | 379 | 439 | 499 | 559 | 619 | 679 | 739 | 799 | 859 |
60 | 919 | 979 | 1039 | 1099 | 1159 | 1219 | 1279 | 1339 | 1399 | 1459 |
70 | 1519 | 1579 | 1639 | 1699 | 1759 | 1819 | 1879 | 1939 | 1999 | 2059 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 762 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Aardtier (戊寅) |
Aardkonyn (己卯) | Volgende teken Metaaldraak (庚辰) → |