Tembisa
Voorkoms
Tembisa | |
---|---|
Tembisa township, soos die meeste strate lyk. | |
Koördinate: 26°0′20″S 28°12′37″O / 26.00556°S 28.21028°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Ekurhuleni |
Stigting | 1959 |
Oppervlak | |
• Totaal | 42,80 km2 (16,53 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 463 109 |
• Digtheid | 10 820/km2 (28 000/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 98.9% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 33.1% |
• Zoeloe | 21.7% |
• Tsonga | 13.3% |
• Xhosa | 7.0% |
• Ander | 24.9% |
Poskode (strate) | 1632 |
Poskode (posbusse) | 1628 |
Skakelkode | 010 |
Tembisa (wat in Zoeloe "daar is hoop" beteken) is 'n township noord van Kemptonpark in Oos-Rand in Gauteng, Suid-Afrika. Die dorp is in 1957 gestig met die hervestiging van swart mense van Alexandra, Edenvale, Kemptonpark, Halfweghuis-omgewing en Germiston. Tembisa is naas Soweto die tweede grootste township in Gauteng.
Onderwys
[wysig | wysig bron]Van die skole in Tembisa sluit in:
- Khulasizwe Primary School[2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Tembisa". Sensus 2011.
- ↑ "Duisende rande se toerusting by skool gebuit". Maroela Media. 21 November 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op 21 November 2019.