Gaan na inhoud

Sirkel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Anrie (besprekings | bydraes) op 16:19, 4 Julie 2007 (Uitgebrei tot saadjie)
'n Sirkel met middelpunt m, deursnee d en radius r.

'n Sirkel is 'n twee-dimensionele figuur wat gevorm word deur alle die punte van die vorm dieselfde afstand van 'n gekose punt te hê. Dié punt is die middelpunt en die gekose afstand staan bekend as die radius.

Die mate van 'n sirkel word soms aangegee deur na die deursnee te verwys: die deursnee is die grootste afstand tussen twee punte van die sirkel is presies twee keer so groot as die radius.

Die omtrek van 'n sirkel kan bereken word deur die formule: O = 2 π r of O = d π met r as die radius van die sirkel en d as die deursnee van die sirkel.

Die oppervlak van die ruimte binne-in die sirkel kan bereken word met die formule: A = π r2