Gaan na inhoud

ECHELON

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SassoBot (besprekings | bydraes) op 02:51, 22 September 2009 (robot Bygevoeg: simple:ECHELON)
Antenna 4 van die Echelon intelligensie-invorderingstasie te Silwermyn, Kaapse Skiereiland, Suid-Afrika.

ECHELON is 'n uiters geheime wêreldwye seinonderskeppings- en analisenetwerk wat deur die [UKUSA]-gemeenskap bedryf is. [1] ECHELON kan bykans enige plek in die wêreld, radio- en satellietkommunikiasie, telefoonoproepe, fakse en eposboodskappe onderskep. Dit sluit ook outomatiese analise en sortering van onderskepte boodskappe in. Daar word geskat dat [2] ECHELON tot bykans 3 miljard boodskappe daagliks onderskep.