Toerisme REKORD Eksamen 2024

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 64

Toerisme- Junie eksamen 2024

Kaartwerk en toerbeplanning:

Faktore wat in ag te neem wanneer n toerplan beplan


word:
 Tipe toeris wat met vakansie gaan.
 Tipe verblyf.
 Tipe Vervoer.
 Besienswaardighede.
 Tydsduur van die toer.
 Etes.
 Beskikbare begroting.

Tipes toerplanne:
 Pakkettoere: alles ingesluit behalwe persoonlike
uitgawes.
 Begeleide toere: toergidse reel en lei.
 Onafhanklike toer: buigsaam, volg eie behoeftes.
 Geskeduleerde toere: gespesifiseerde datums en
tye.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Gesondheid- en veiligheidskonsepte
WGO
 Is n agentskap van die verenigde nasies wat verantwoordelik is
vir internasionale openbare gesondheid.
 Hoofdoelwit: dat alle mense die hoogste moontlike vlak van
gesondheid moet verkry.
 Die WGO beskryf gesondheid as n toestand van volle fisiese,
geestelike en sosiale welstand en nie bloot die afwesigheid van
siekte nie.
 WGO word geruguleer deur wereldgesondheids vergadering
wat betsaan uit 192 ledestate.

Gesondheidsertifikaat:
 N amptelike document wat deur n dokter of deur n reiskliniek
uitgereik en onderteken word.
Reiskliniek:
 Reiskliniek is mediese geriewe wat aan reisigers enige mediese
sorg verskaf wat met reise verband hou.

Verskil tussen voorgestelde en verpligte inentings:


Voorgesteld: Verpligte:
Sommige gebiede is soms riskant Verpligtend voordat jy sekere
om te besoek t.o.v siektes. lande mag binnegaan. Voorkom
Die inentings is nie verpligtend, dat toeriste siektes na ander
maar dit sal tot voordeel van die lande versprei
toeris wees om die inentings te
Toerisme- Junie eksamen 2024

kry.

Siektes en voorsorgmaatreels:
Siekte: Oorsake: Simptome: Voorkomingsmaatreels:
Malaria As jy gebyt word deur n -Spierpyn - Slap onder
muskiet wat die parasite -Hoofpyn muskietnet
dra. -Braking - Gebruik
insekafweermidde
l
- Neem anti-
malaria medikasie
Cholera Bakteriele infeksie wat - - drink gebotelde water
verkry word deur Ontwaterin - kook water voordat jy
besmette water te drink. g dit gebruik
-Oormatige
dors
-braking
Bilharzia Veroorsaak deur n -uitslag op - moenie in bilhazia
parasietiese wurminfeksie vel besmettede water
wat deur n waterslak -spierpyn swem nie.
gedra word. -moegheid - verhit badwater en
bilharzia besmette
gebiede voor gebruik
Hepatiti (A) Besmette bloed en -koors -enstowwe
s A en B water. -uitslag op
(B) liggaamsvloeistoww vel
e -Rooi oe
Geel Persone wat siekte het -geel oe -geelkoors inenting
koors versprei dit deurdat n -hoofpyn -slaap onder muskiet
muskiet die persoon byt -braking net
-gebruik insek weer
middle
Toerisme- Junie eksamen 2024

TB en Vigs:
 tuberkulose: aansteeklike bakteriele siekte van longe,
voorkombaar in SA.
 Miv/vigs: virussiekte wat deur besmette bloed opgedoen word.
Algemene gesondheidsmaatreels
Medikasie:
 Mense wat chroniese medikasie moet neem moet n voorskrif
daarvoor he en ekstra medikasie saamneem om veilig te wees.
Toeriste moet ook mediese versekering uitneem om ongelukke
ted ek.

Sonblootstelling:
 Toeriste moet sonblokroom gebruik om hulle teen sonbrand te
beskerm.

Gebotelde water:
 Toeriste moet gebotelde water drink om die risiko om siek te
word deur onveilige drinkwater te drink te vermy en om
ontwatering te verhoed.

Algemene veiligheidsmaatreels wat aanbeveel word:


Op straat:
 Moenie jou waardevolle articles ten toon stel nie.
 Moenie saamry geleenthede van vreemdeling aanvaar nie.
 Vermy kontak met mense waat prober om items teen goedkoop
pryse op straat te verkoop.
 Wees bewus van enige motor wat jou dalk volg
Toerisme- Junie eksamen 2024

 Wees bewus van die omgewing en bestudeer jou kaart voordat


jy uitgaan.
 Dra klein hoeveelhede kontant saam/gebruik kredietkaart.

In die motor:
 Moenie vreemdelinge oplaai nie
 Moenie n selfoon gebruik terwyl jy ry nie tensy jy n vryhandstel
het.
 Moet nooit wardevolle articles in die motor laat rondle nie.
 Ry binne die spoedperk van die pad
 Bly in die goedgemerkte en verligte strate
 Wees bewus van jou omgewing wanneer jy by n robort stilhou.

In die hotel:
 Moenie jou bagasie alleen laat nie.
 Gaan jou kredietkaart na as jy dit in die hotel gebruik
 Kyk altyd wie by die deur is voordat jy oopmaak
 Hou jou kamerdeur ten alle tye gesluit

Op die lughawe:
 Moenie jou bagasie by n vreemdeling laat as jy toilet toe gaan
nie
 Moenie toelaat dat enige persoon anders aas die aangewese
sekuriteitsbeamptes jou bagasie deursoek nie.
 Hou altyd jou bagaasie waar jy dit kan sien.
 Reis met erkendee toeristevervoer van die lughawe af.
 Maak seker al jou bagasie het slotte op
Toerisme- Junie eksamen 2024

Op openbare plekke:
 Wees bewus van jou omgewing
 Raak vertroud met plaaslike polisie diens
 Gebruik gerigestreerde gidse
 Prober om by besige plekke te hou
Na sononder:
 Reis met min bagasie
 Reis altyd in groepe
 Vermy geisoleerde plekke veral in die nag
 Maak seker jou selfoon is gelaai
 Gebruik beknde openbare Vervoer

Reisdokumente:
Reisdokumente is daardie dokumente wat n reisiger toestemming
gee om lande te verlaat en verskillende bestemmings binne te gaan.

Reisdokumente wat benodig word wanneer na n gegewe land gereis


word:
 Geldige paspoort
 Geldige visum
 Geldige internasionale gesondheidsertifikaat
 Internasionale rybewys

Hoe om n internasionale rybewys te verkry:


N IRB is n regsdokument wat die lisensie bevestig wat n bestuurder
reeds in hulle eie land het.
N IRB help toeriste om n motor te huur of reisversekering te kry.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Stappe om te volg om vir n IRB aansoek te doen:

aansoeker moet
hulle
aansoeker moet die ingevulde
oorspronklike geldige
n aansoek vorm aansoekvorm
rybewys of n paspoort/ID moet
invul,wat by die moet saam met n
gesertifiseerde saam met die
automobiel permitfooi van
copy van die voor aansoek verskaf
assosiasie R249 by die AA
en agterkant van word
kantore verkry is. ingehandig word.
die lisensie
verskaf

N IRB word slegs onder die volgende omstandighede uitgereik:


 Aansoeker moet n geldige suid afrikaanse IRB he
 IRB word slegs vir n tydperk tussen 1-3 jaar uitgereik
 IRB moet saam met die suid afrikaanse rybewys gedra en
getoon word wannneer die persoon in n ander land bestuur
 Meeste motorhuurmaatskappye sal n IRB vir internasionale
motorverhuuring eis.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Paspoorte en visums

Tipe paspoort Beskrywing van paspoort


Toeriste paspoort Word aan SA burgers van 16 jaar
en ouer uitgereik, paspoort is 10
jaar geldig.
Amptelike paspoort Word uitgereik aan amptenare
van staatsinstellings wat vir
amptelike sake moet reis,
paspoort is vir 5 jaar geldig.
Bemanningslid sertifikaat Word uitgereik aan SA wat lede
van die vlugbemanning van n
lugdiens wat in SA geregistreer
is, geldig vir solank soos wat
hulle bemaningslede van die
lugdiens is.
Maksitoeriste paspoort Word aan gereelde reisigers
uitgereik,maar slegs aan SA van
ouer as 16 jaar, paspoort het 48
bladsye en is geldig vir 10 jaar.

Wat is nodig om n paspoort te bekom:


 Id
 2 paspoortfotos
 Aansoekfooie
Toerisme- Junie eksamen 2024

 Vingerafdrukke
 Betaal kostes

Voltooing van n aansoekvorm vir n paspoort:


 Aansoeker moet n aansoek vorm invul end it persoonlik by die
naaste kantoor van die department van binnelandse sake
indien.
 Aansoeker moet bewys van identiteit he
 Moet 2 paspoortgrootte kleurfotos he
 Aansoeker se vingerafdrukke moet geneem word
 Bried vanaf werkgewer is nodig wannneer jy n amptelike
paspoort aansoek doen.

Aansoek vir n kinderpaspoort:


 Beide ouers se ID en kind se geboortesertifikaat
 Doodsertifikaat indien een ouer oorlede is
 Toestemmings brief van n ouer word vereis

Vereistes om n visum te kry:


 Visumaansoekvorm moet ingevul en ingedien word
 Toeris moet geldige paspoort kan verskaf
 2 paspoortgrootte fotos word vereis
 Spesifieke visum fooi moet betaal word
 Toeris moet kan bewys da thy n vliegtuigkaartjie bespreek het
Toerisme- Junie eksamen 2024

Wat is nodig om n visum te bekom:


 Geldige paspoort met 2 ongebruikte bladsye
 Voldoende fondse
 Retoerkaartjie
 Werkgewerbrief
 Geelkoorsertifikaat
 Mediese dekking

Tipe visum Beskrywing van visum


Deurgang visum Gee jou toestemming om tydens
die vlug se oorstaantyd in n
ander land te wees.
Werks visum Gee die houer toestemming om
in n ander land te wees ten
einde vir n gespesifiseerde
tydperk daar te werk.
Mediese visum Word uitgereik aan persone wat
n land binnegaan om daar
mediese behandeling te
ontvang.
Vakansie visum Word uitgereik aan mense wat
met vakansie reis.
Schengen-visum Agv die gewildheid van die
europese lande het 25 van
hierdie lande n ooreenkoms
onderteken om buitelandse
toeriste toe te laat om slegs 1
Toerisme- Junie eksamen 2024

visum binne hul grense te reis.

Doeane konspte
Balastingvrye goedere:
 items in n land ingebring kan word sonder dat n passasier enige
bykomende belasting hoef te betaal.
 Goedere wat internasionale reisigers in n belastingvrye sone by
n lughawe kan koop.

Verbode goedere:
Goedere wat volgens wet nie die land ingebring mag word nie.
 Wapens
 Dwelms
 Plant en diermateriaal
 Lewendige diere

Groen kanaal:
 Area vir reisigers wat binne die perke van die doeaneregulasies
val, nie enige verbode goeder by hulle het nie e nook nie enige
items het om te verklaar nie.

Rooi kanaal:
 Area vir mense wat items het wat nie aan die doeaneregulasies
voldoen nie of vir mense wat verbode goedere by hulle het of
goedere waarop beperkings geplaas is.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Om te verklaar:
 Beteken dat dit na die doeanebeamptes geneem word en dan
aan hulle gewys word. Dit is items wat die perke oorskry wat
deur die doeaneregulsies bepaal word.

Reistoelaes:
 Verwys na die hoeveelheid geld wat n reisiger in n jaar vir
buitelandse valuta mag ruil.

Invoerregulasies:
 Maksimum van R25000 in SA banknote
 Buitelandse geleenhede word beperk tot 10000 USD

Ander doeaneregulasies sluit in:


 Tabakprodukte en alkoholiese drank word beperk tot persone
ouer as 18
 Reisigers moet goeder verklaar wat volgens n derde paty
Vervoer word
 Alle wapens moet in wapenhouer toegesluit weesen al die
aminusie moet verwyder wees.
 Enige geskenke wat Vervoer word mag nie meer as R500 werd
wees nie.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Uitvoerregulasies vir reisigers:


 Maksimum van R25000 in SA banknote
 Maksimum van R160000 per kalenderjaar uitvoer indien hulle
ouer as 12 is

Hooffunksie van die doeanedepartemente:


 Reguleer immigrasie
 Beheer beweging van land se brurgers
 Verseker dat korrekte visum gelde betaal is
 Voorkom smokkeling
 Beheer verspreiding van siektes

Wereldtydsones
Tydsones:
 N streek op aarde waar al die lande dieselfde tyd aangeneem
het

Universele tydkoordinaat (UTC):


 Lande bepaal hulle tyd volgens die 0 grade lengte lyn

Halfrondtes:
Toerisme- Junie eksamen 2024

 Ewenaar verdeel die aarde in twee halfrondtes, die noordelike


en suidelike halfrondes en die Greenwich meridian verdeel die
aarde in oostelike en westelike halfrondes.

24 uurhorlosie:
 Dag begin om 00:01 en eindig by 24:00

Ewenaar:
 Denkbeeldige lengtelyn word by die0 grade aangetref en
verdeel die aarde in die noordelike en suidelike halfronde.

Seisoene:
 Aarde se as is met 23.5 gekantel. Dit veroorsaak dus dat
wannneer die suidelike halfrond somer het, het die noordelike
halfrond winter.

Standaardtyd:
 Verwys na die tydsones wat n land besluit het om te volg.

Plaaslike tyd:
 Verwys na die geografiese tyd van n plek volgens die posisie van
die son.

Internasionale datumlyn:
Toerisme- Junie eksamen 2024

 By die 180 grade lengtelyn vanaf UTC gelee. Hierdie


denkbeeldige lyn skei twee opeenvolgende kalender dae.

Breedtelyn:
 Lyne wat van Wes na oos loop
 Ewenaar

Ewenaar:
 Ook n breedtelyn maar verdeel die aarde horisontaal wat die
noordelike en suidelike halfrondes skep.

Lengtelyn:
 Loop vertikaal van die noordpool na die suidpool
 O grade lengtelyn (UTK)

Universele tydkoordinaat (UTK):


 Alle lande bepaal hul tyd volgens 0 grade lengtelyn.
Toerisme- Junie eksamen 2024

dagligbesparing
n pratyk waar horlosies 1 uur vorentoe gedraai word van
standaardtyf aan die begin van die somer om ekstra dagligure by te
kry.
Belangrike feite:
1. Horlosie word vorentoe geskuif
2. Een uur
3. In somer

Redes vir dagligbesparingstyd:


 Gesondheidsvoordele
 Minder misdaad
 Minder ongelukke
 Gesinne het meer vrye tyd
 Koeler ure

Impak van dagligbesparingstyd op reisbeplanning en reis:


 Oorsteek van tydsones kan probleme veroorsaak vir mense wat
op n spesifieke diet is en slegs op seker tye mag eet.
 Die reisigeer is dalk n sake toeris en sal moet weet of hulle
betyds sal wees vir n vergadering.
 Die reis oor baie tydsones kan tot n toestand van vlugvoosheid
lei wat n impak op n persoon se fisiese toestand het.
Toerisme- Junie eksamen 2024

 Reisiger moet dalk iemand bel in hule tuisland en sal moet weet
hoe laat dit daar is sodat hulle nie op n ongelee tydstip bel nie.

Vluguitputting en vlugvoosheid:
Vluguitputting: moegheid van lang ure sit in n vliegtuig.

Vlugvoosheid: moegheid wanneer daar binne n kort tydperk talle


tydsones oorgesteek word.

Redes vir vlugvoosheid Simptome


Vinnige beweging deur talle Naarheid
tydsones
Verskil in tyd raak ons Hoofpyn
liggaamshorlosie
Slapeloosheid
Eetlus verloor

Hoe om die effekte van vlugvoosheid te hanteer:


Voor die vlug Tydens die vlug
Verander slaaproetine Drink baie vloeistof
Kry genoeg slap voordat jy reis Kort rukkies te slap
Bly kalm Vermy kafeine
Medikasie Bly aktief

Markaandeel:
Buitelandse markaandel:
Toerisme- Junie eksamen 2024

Binnelandse toeris:
 Toeris wat binne sy eie land toer/reis.

Streek toeris:
 Toeris wat in sy streek toer.

Internasionale toeris:
 Toeris wat deur doeane vereistes gaan.

Intraak provinsiale toeris:


 Toeris toer in die provinsie waar hy bly.

Inter provinsiale toeris:


 Toeris toer in sy land van een provinsie na n ander.

Interpretasie van statistieke:

 Inkomende toeris is toeriste wat om n spesifieke rede in ons


land inkom.
 Statistiek verwys na data wat versamel word

Waarom het ons hierdie inligting nodig, en wat maak ons daarmee:
 Inligting word gebruik om die oorheersende eienskappe van ons
toeriste te skat, monitor en verstaan.
Toerisme- Junie eksamen 2024

 Word ook gebruik om die getal toeriste wat SA besoek en n


paar van hul kenmerkte te bepaal.
 Kan gebruik word as verwysingspunt
 Kan gebruik word om die waarde van die toerismebedryf en die
bydrae van die BBP te bepaal.

4 rolspelers van toerisme:


1. Regering
2. Sa toerisme
3. Privaat sektor
4. Toerismebelanghebbers

Kapitaalbesteding:
 Fondse wat n maatskappy bestee om die fisiese bates op te
grader.

Grootte:
 Getal mense wat per jaar reis.

Groei:
 Persentasie groei van aankomste van een jaar na die volgende.

Direkte besteding:
 Bedrag geld wat toeriste aan dienste bestee.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Daaglikse besteding:
 Geraamde gemiddelde besteding deur toeriste op n daaglikse
grondslag.

Gemidelde verblyf:
 Getal nagte wat n toeris in n land bly.

Tipe grafieke
 Buitelandse aankomste
 Provinsies in SA wat meeste besoek word.
 Lengte van verblyf.
 Gemiddelde besteding per toeris.
 Totale direkte besteding per provinsie.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Bemarking van SA as n toeristebestemming


Bemarking:
 Kliente en die produk/diens wat gelewer word bymekaar te
bring. Reklame is slegs een component van bemarking.

Marknavorsing:
 Behels dat jy alles oor jou kliente uitvind, waarin hule
belangstel.

Teikenmark:
 Groep mense aan wie jy jou produk/dienste wil verkoop.

Markaandeel:
 Deel van die mark wat deur jou land beheer word.

Mededingingsvoordeel:
 Vermoe van n besigheid om produkte en dienste te produseer
wat die van die mededingers sal klop.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Styging in jaarlikse buitelandse aankomste in SA

Vermenigvuldigingeffek:
 Toename aan aankomste
 Toename in inkomste
 Toename in BBP
 Toename in werksgeleenthede
 Groter welvaart

Verhoging in internasionale bewustheid van SA as n reisbestemming:


 Bemark ons land internasionaal deur die media,internet,
youtube en ander metodes
 Wees teenwoordig by nasionale en internasionale uitstallings
 Bied wereldwye gebeurtenisse aan
 Webtuistes duinaan watse toerismetoekennings SA al gewen
het.

Belangrikheid om SA as n voorkeurbestemming te bemark:


 Verseker dat SA meeding is
 Stel aantreklikheid van SA ten toon
 N toename in inkomende toerisme tot gevolg
 Stel vermenigvuldigingseffek in werking

Die rol van SAtoerisme:


Toerisme- Junie eksamen 2024

 Bemark SA nasionaal en internasionaal


 Strategiee wat SA bevorder

Elemente wat op SA se handelsmerklogo aangetref word:


 Slagspreuk : inspriring new ways
 Kleur van SA se vlag
 Land se naam voluit geskryf

Toerismegraderings graad van SA (TGCSA):


Verantwoordelik vir die evalueering en handhawing van die standard
van akkomadasiefasiliteite in SA.
TBCSA is n onafhanklike liggaam wat deur die SA regering aangestel
is.

Nasionale toerismesektor-strategiee:
 Department van toerisme
 SAtoerisme
 Provinsiale toerisme-organisasies

Toerisme heffing insameling


1. Toeriste betaal 1% heffing/levi aan verskaffers.
2. Verskaffers betaal geld oor aan TOMSA
3. TOMSA betaal geld oor aan adminastrateurs wat die TBCSA is
4. Adminastrateurs stuur geld na SAtoerisme
5. Om SA internasionaal te bemark by ITB in berlin en WTM in
londen
Toerisme- Junie eksamen 2024

6. En nasionaal/plaaslik te bemark in Durban (African travel


indaba) en kaapstad,Johannesburg (the getaway show).

toeris betaal 1%
verskaffers levi aan
verskaffers

ontvang
TOMSA heffing by die
verskaffers

TOMSA stuur geld aan die


TBCSA adminastrateurs en betaal
dit oor aan SAtoerisme

SAtoerisme

bemark SA
internasionaal
en plaaslik

Rol van TOMSA in insameling:


 Ontvang heffing
Toerisme- Junie eksamen 2024

Wat doen SAtoerisme:


 Bemark SA nasionaal en internasionaal

Wat doen die TBCSA:


 Adminastrateur ontvang heffing en betaal SAtoerisme

Verskaffers:
 Verskaf diens aan toeris

Bemarking – internasionaal:
 ITB in Berlyn (internasional travel berlin)
 WTM in Londen (world travel markets)

Bemarking- nasionaal:
 African’s travel indaba (Durban)
 Getaway shows (kaapstad en Johannesburg)

Reishandelskou:
 N platform vir netwerk tussen kopers en verkopers van
toerismeprodukte.

Sterk en swak rand


 Hoe meer jy vir n geldeenheid betaal hoe swakker is die rand.
 Hoe minder jy vir n geldeenheid betaal hoe sterker is die rand.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Swak rand:
 Voer goed/produkte uit land uit vir geld.
 Goed vir toeriste BBP
 Toeriste gaan na ons land reis
 Plaaslike toeriste neem toe
 Duur om in te voer

Strerk rand:
 Plaaslike toeriste gaan meer buitelands toer
 Minder uitvoer [duur]
 Meer invoer [goedkoop]
 Minder betaal vir olie

Valuta:
 Alle geldeenhede

Wisselkoers:
 Koers waarteen jy ande valute koop

Valuta:
Inkom:
 Dan maal jy

Uigaan:
Toerisme- Junie eksamen 2024

 Dan deel jy

Koopkrag:
 Waarde van n geldeenheid teenoor n ander geldeenheid.

BBP:
 Bruto binnelandse produk

GBP:
 Great british pound

Sterk rand
As die rand sterk is gaan minder internasionale toeriste na ons land
reis en meer van ons plaaslike toeriste gaan buitelands reis. Invoer
van produkte gaan goedkooper vir ons wees en ons gaan ons
produkte vir duurder kan uitvoer maar dan gaan baie min land ons
produkte koop omdat dit duur is wat veroorsaak da tons BBP
verswak,ons ekonomie gaan daal end it kan werkloosheid veroorsaak.

Swak rand
As die rand swak is gaan ons meer buitelandse toeriste en plaaslike
toeriste he omdat dit goedkoop is om SA toe te reis, ons gaan ons
produkte goedkoop uitvoer maar ons gaan duur betaal as ons
produkte invoer. Die infrastruktuur gaan verbeter en werkloosheid
gaan verminder wat veroorsaak dat die BBP styg end it gaan ons
ekonomie verhoog.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Vermenigvuldigings effek
 Toeris kom in ons land in
 Hy ruil sy land se geldeenheid vir ons land se valuta.
 Spandeer sy land se geld in ons land op akkomadasie,ens
 Hy skep werk
 Die misdaad verminder
 Ekonomie groei
 Infrastruktuur verbeter
 BBP styg

Buitelandse valutaverhandeling
Bankverkoopkoers (BVK):
 Die bank neem ZAR en verkoop buitelandse valuta aan die
toeris.
 Gebruik deel

Bankaankoopkoers (BAK):
 Die bank koop die buitelandse valuta en gee ZAR aan die toeris.
 Gebruik maal

Geld kan by die volgende instansies geruil word:


 Lughawens
 Banke
 Binnelandse handelsbanke
 Seker hotelle
Toerisme- Junie eksamen 2024

Wereldgebeure van internasionale belang:


 N gebeurtenis word beplan,vind op n spesifieke tydstip en op n
spesifieke plek plaas.
 Aantrekkingskrag van n wereldgebeurtenis – dis nooit dieselfde
nie.

Gasheerland:
Land waar die globale gebeurtenis plaasvind.

Beraad:
Samekoms van staatshoofde.

Wereldgebeure van internasionale belang:


Wereldwye sportgebeure: Wereldwye nie-sportgebeure:
 2023 rugby wereldbeker  G8-beraad
 Fifa-wereldbeker (sokke) @ Qatar  Mej heelal en Mej wereld
2022
 Tour de France  Earth Hour
 Olimpiese spele-@Paris 2024  BRICS-beraad
Toerisme- Junie eksamen 2024

Tipe gebeurtenisse:
 Megagebeurtenis: buitegewone hoeveelheid besoekers en
mediadekking bv olimpiese spele.
 Klassieke gebeurtenis: herhaalde gebeurtenis met eienskappe
van tradisie en word gewoonlik op dieselfde plek aangebied en
die bestemming word gekenmerk aan die gebeurtenis bv rio
karnavaal.
 Streeks gebeurtenis: gebeurtenis wat in n spesifieke streek
plaasvind.
 Plaaslike gebeurtenis: Vind plaas in n spesifieke bestemming en
daar is gewoonlik nie n internasionale vraag na die gebeurtenis
nie.

Redes waarom mense reis:


 Vergadering
 Aansporings
 Konferensies
 Gebeurtenisse

N Gebeurtenis word as n WG geklassifiseer omdat:


 Multi-land deelname.
 Multibelangstellings en aandag.
 Lok groot skares van regoor die wereld.
 Groot bedrae geld word bestee vir die voorbereiding van
gebeurtenis.
 Wereldwye media-aandag in gedrukte sowel as elektroniese
media.
Toerisme- Junie eksamen 2024

 Gebeurtenis het die potensiaal om reuse winste te genereer.


 Vereis gespesialiseerde infrastruktuur.
Uitwerking van die aanbied van n WG op plaaslike toerisme in die
gasheerland:

Voor gebeurtenis:
 Konstruksie aan infrastruktuur kan dit ongerieflik maak vir
mense om te reis.
 Gratis toegang tot geriewe dalk nie moontlik nie.
 Beperkte personeel is beskikbaar agv opleiding en
vaardigheidsontwikkeling van personeel vir die
gebeurtenis.
 Werksverskaffing wat met die gebeurtenis verband hou.
Tydens gebeurtenis:
 Pryse is hoer agv groter vraag.
 Vervoernetwerke is besig, minder beskikbaarheid.
 Te veel mense en opeenhopings skrik plaaslike toeriste af.
 Plekke kan vol bespreek wees.
 Trots op hul land en die behoefte om die gebeurtenis te
ondersteun.
 Werk by gebeurtenis
 Plaaslike toeriste beskou dit as n geleentheid om aan so n
unieke gebeurtenis deel te neem, aangesien dit op hul
voorstoep plaasvind.
Na gebeurtenis:
 Pryse is hoer omdat geriewe en attraksies opgegradeer is.
 Buitelandse toeriste oorheers nog die bestemming na die
gebeurtenis vir herhaalde besoeke teruggekeer het og
buitelandse toeriste aankomste het toegeneem agv
positiewe publisiteit oor die land.
Toerisme- Junie eksamen 2024

 Beperkte befondsing aangesien sommige mense tydens


die gebeurtenis gereis het.
 Nuwe en beter attraksies is vir die gebeurtenis geskep.
 Beter vervoerinfrastruktuur
 Beter diensvlakke
 Opgegradeerde geriewe

Uitwerking van die aanbied van n WG op die gasheerland:


Gasheerland:
Land waar die wereldgebeurtenis plaasvind.

Voordele:
 Invloei van toeriste: Toeriste wat nie sou gekom het as die
gebeurtenis nie plaasgevind het nie, besoek die land.
 Groter buitelandse inkomste : gasheerland verdien geld in sterk
buitelandse valuta, wat weer gebruik kan word om
kommoditeite soos olie te koop.
 Toenemende publisiteit env rye bemarking: n suksesvolle
gebeurtenis kan die land in n goeie internasionale lig wys.
 Kort en langtermyn werksgeleenthede
 Infrastruktuurontwikkeling: paaie, vervoerskakels, lughawens
en ander basiese infrastruktuur word opgegradeer, besoekers
sowel as inwoners kan hierby baat.

Nadele:
 Verkeeropeenhopings
 Toename in misdaad: talle arm mense kan in die versoeking
kom om besoekers te besteel.
Toerisme- Junie eksamen 2024

 N toename in besoedeling.
 Ander gebeurteniss moet herskeduleer word.
 Skadelike gevolge van massatoerisme: te veel mense wat n
gebied besoek, kan n negatiewe effek op die omgewing he en
skade veroorsaak.
Toerisme- Junie eksamen 2024
Toerisme- Junie eksamen 2024

Poltieke situasies en onvoorsiene gebeure:

Politieke situasies:
Verwys na n land se regering en die manier waarop die land regeer
word. Politieke onrus kom voor wanneer die land se burgers
ongelukkig is met hulle regering.
Die burgers tree op deur:
 Protesoptogte
 Geweldadige opstand teen die regering.
 Burgeroorlog
 Volksmoorde
 bomaanvalle

Onvoorsiene gebeurtenis:
Dit is gebeure wat voorkom en wat buite mense se beheer is,en nie
deur mense se inmenging veroorsaak word nie.

Onvoorsiene Voorbeelde Impak op toerisme


gebeurtenis: en ekonomie van die
gasheerland
Natuur rampe Tsoenami’s Daling in
toeristegetalle
Ekonomiese krisis Wereldressies Verlies aan inkomste
Ongelukke Vliegtuig ongelukke Verlies aan winste
wat tot afdanking
van werkers kan lei
Siektes Covid – 19 Verlies aan
toeristegetalle en
winste
Toerisme- Junie eksamen 2024

Toeriste reis vir plesier en


ontspanning. Enige iets wat hul
lewens gaan bedreig,eravrings
benadeel sal waarskynlik verhoed
dat hulle daardie bestemming
besoek.

COP 17
CLIMATE CHANGE CONFERENCE

DIE UITWERKING VAN WERELD GEBEREURE:

Moontlike positiewe uitwerkings:


 Verbetering van infrastruktuur
 Werskepping vir plaaslike mense
 Maak toeriste en plaaslike inwoners bewus van plaaslike culture
 Besteding aan die beskerming van toeriste attraksies
 Beter internasionale betrekinge met ander lande

Moontlike negatiewe uitwerkings:


 Negatiewe uitwerking op omgewing wees agv besoedeling van
motors en vliegtuie
 Land kan skuld aangaan om te betaal vir addissionele
infrastruktuur wat nie na die gebeurtenis weer gaan gebruik
word nie
 Skep n negatiewe indruk op toeriste en beide beleggers en
internasionale toerisme word ontmoedig
Toerisme- Junie eksamen 2024

“CONFERENCE OF THE PARTIES” COP-17


KLIMAATS VERANDERING KONFERENSIE

 Die COP oor kioto-protkol vergader elke jaar om vordering met


betrekking tot klimaatsverandering te bespreek
 Die kioto-protokol is n ooreenkoms wat teikendatums vir
geindustraliseerde lande en die Europese gemeenskap stel om
kweekhuisgas uitlatings te verminder.
 COP-17 is in SA gehou, COP-25 was die laaste konferensie wat
gehou is in Madrid,Spanje. Dit is na Spanje toe geskuif a.g.v
opstande in Chile -COP26- sal in Glasgow VK gehou word in die
2020 konferensie agv die Covid 19 pandemie uitgestel is

Lande van COP-17:


o Duitsland
o Japan
o Britanje
o Uk
o Frankryk
o Usa
o Italie
o Kanada

DRIE KONSEPTE VAN WERELDGEBEURE:


1. Multi-land deelnmae
Toerisme- Junie eksamen 2024

2. Multi media dekking


3. Multi toeskouers

Drie dokumente wat jy benodig om te reis:


1. Geldige paspoort
2. Geldige visum
3. Geldige internasionale rybewys

Wereldgebeurtenis:
n gebeurtenis waaraan baie verskillende lande deelneem en wat
wereld wyd belangstelling lok.

Beraad:
Vergadering van staatshoofde en belangrike beamptes om werklik
belangrike wereld kwessies te bespreek

Gasheerland:
Die land waarin n wereldgebeurtenis plaasvind

Afgevaardiges:
Die deelnemers wat n land by n WG verteenwoordig

Deelnemers:
Mense wat aan die gebeurtenis deelneem.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Toeskouers:
Mense wat na die gebeurtenis kom kyk

Ultra marathon:
Pad wedloop wat langer as 42 km is

Internasionale belang:
Belangrik vir die hele wereld

Jaarsliks:
elke jaar

FIFA:
FEDERATION INTERNASIONAL FOOTBALL ASSOCIATION
Toerisme- Junie eksamen 2024

Volhoubare en verantwoordelike toerisme:

Volhoubare toerisme:
Beteken dat torismehulpbronne verantwoordelik gebruik sal word
om te verseker dat dit vir toekomstige geslagte gehou word.

Drie-dubbele slotreel (3BL):


Verwys na die drie maatstawwe van prestasie om volboubaarheid te
beoefen.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Die drie pillaare


Ekonomie: (wins) Sosiaal: (mense) Omgewing: (planet)
Toerisme skep die Toeriste besoek Toerisme-ondernemings het
mark wat geld mense in die die fisiese omgewing nodig
genereer. plaaslike om suksesvol te wees.
gemeenskappe en
het dus n impak op
die mense.
Sluit in: Sluit in: Sluit in:
 Ordentelike lone  Kultuur  Goeie
 Opleiding en praktyke en omgewingspraktyk.
vaardigheids tradisies.  Hulpbronbestuur
ontwikkeling.  Beskerming  Afvalbestuur
 Bilike werwing van personeel.  Rommelbeheer
 Sosiale
konsultasie.
Positiewe impak: Positiewe impak: Positiewe impak:
 Toerisme bring  Plaaslike  Hergebruik verminder
inkomste na die gemeenskapp en herwin.
land,streek of e voel trots op  Verwydering van
gebied. hul area. uitheemse plantegroei.
 Skep werk  Werkskepping  Beperk die gebruik van
 Genereer  Respek vir water.
belegging en plaaslike
bewustheid. kultuur.
Negatiewe impak: Negatiewe impak: Negatiewe impak:
 Styging in pryse  Uitbuiting van  Besoedeling
van goedere. plaaslike  Vandalisme
 Kan armoede mense.  Skade aan plante agv
veroorsaak  Disrespek vir massatoerisme.
plaaslike
kultuur.
 Geen insette
van plaaslike
gemeenskap.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Korporatiewe maatskaplike belegging (KSI):


Ondersteuning wat besighede gee aan die gemeenskappe waarin
hulle besigheid doen.

Verantwoordelike toerisme:
Die manier waarop toerisme deur toerismebesighede en toeriste
bedryf word.

Gedragskodes vir toeriste se gedrag:


Sosiaal: Ekonomiese: Omgewing:
 Betrek plaaslike  Doen moeite vir plaaslike  Gebruik water
mense by liefdadigheidsorganisasie doeltreffend.
besluite wat hul s wat
lewens raak. gemeenskapsprojekte
ondersteun.
 Moedig respek  Koop aandenkings direk  Herwin,hergebruik
tussen toeriste by gemeenskapsmarkte en verminder.
en plaaslike en handwerkers sodat
inwoners aan geld direk na plaaslike
en bou plaaslike besighede gaan.
trots.
 Leer sommige  Betaal n prys wat bilik is  Moenie rommel
van die plaslike vir die verkoper van die rondstrooi nie.
tale. produk.
 Doen navorsing
oor die kultuur
van die area
wat jy van plan
is om te
besoek.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Gedragskode:
toeriste moet n negatiewe impak op die bestemming verminder.

Fair trade tourism (FTT):


 Se dat die besigheid by die 3BL hou.
 Betaal bilike lone, bilike werksomstandighede, koop plaaslik.

FTT bevorder volhoubare en verantwoordelike toerisme deur:


 Bemark volhoubare toerismekwessies aan toerisme-owerhede.
 Bou kapasiteit deur opleiding.
 Skep bewustheid van volhoubare toerismekwessie.
 Navorsing oor beter manière om volhoubare toerisme te
implementer en te beplan.
 FTT ken die gebruik van n spesiale etiket toe aan kwalifiserende
besighede.

Fair trade beginsels:


 Bilike lone en beter werksomstandighede.
 Regverdige aankope.
 Regverdige besigheidsbedrywe.
 Bilike verdeling van voordele.
 Respek vir menseregte, kultuur en die omgewing.
 Deur die dienste van FTT-gesertifiseerde organisasies te
gebruik, kan toersiste verseker wees dat hulle bydra tot
verantwoordelike en volhoubare toerisme-inisiatiewe.

Faktore wat toeriste sal beinvloed om meer bewus te wees van die
omgewing:
Toerisme- Junie eksamen 2024

 Bemark bestemmings as omgewingsvriendelik.


 Minder water en elektrisiteit word by die bestemmings gebruik
– sonpanele en gryswater.
 Herwinningsbedrywighede is in gebruik.
 Bilike arbeidspraktyke.

Gryswater:
Water wat gebruik was in die huis en hergebruik word buite die huis.

Betalinsgvorme wanneer jy internasionale reis:


Toerisme- Junie eksamen 2024

Eft:
Manier om geld van een bankrekeningna n ander bankrekening oor
te dra deur dieselfde geldeenheid te gebruik.

Telegrafiese oordragte:
Banke gebruik die SWIFT- network om internasionale geldoorplasings
te maak.

Bankwissels:
N bankwissel is n bankgewaarborgde tjek.

Internet betalings:
Die transaksies vind aanlyn plaas – deur die internet.

Kredietkaarte:
Visa, mastercard, diner’s club en American express is kaartbetalings
netwerke.

Voorafgelaaide debietkaarte:
Karate waar jy geld vir n spesifieke geldeenheid laai.

Buitelandse banknote:
Geldeenhede van ander lande.
SHYFT:
Globale beursie op joou selfoon.
Toerisme- Junie eksamen 2024

SNAPSCAN:
App om vining met jou foon te betaal.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Buitelandse markaandeel:
Hierdie inligting word deur statistieke suid-afrika ingesamel en dan
om verskeie redes ontleed :
 Om bemarkingspogings te teiken
 Identifiseer huidige toerismeneigings
 Teiken sekere market van toeriste
 Ken die tipe toeriste en hul behoeftes en voorkeure
 Waar geld bestee word.
 Maak aanbevellings oor veranderinge en nuwe teikenmarkte.

Terminologie:

Buitelandse markaandeel:
Die deel van die mark van internasionale lande -nie plaaslik, mense
of organisasies nie.

Toerisme neiging:
n algemene neiging om n land, streek of bestemming te besoek of
om aan n spesifieke aktiwiteit deel te neem.

Mark:
aantal mense wat n produk of diens koop.

Markaandeel:
Die porporsie van n mark wat n bestemming besoek in verhouding
tot die belangrikste mededingers.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Terminologie vervolg:

Bronmarkte:
Die land waar die mark onstaan.

Nismark:
Kleiner, goed gedifinieerde market wat aangepas is om te voldoen
aan die toeriste se behoeftes.

Opkomende buitelandse market:


Nuwe oorsee se market wat potensiaal vir groei het.

Kernmark:
“brood en botter” van toerisme aankomelinge en die meeste
bemarkingspogings gaan na hierdie market.

Lugmarkte:
+- 60% van die besoekers bereik die land deur middle van lugvervoer.

Grondmarkte:
+- 60% van die besoekers bereik die land per land Vervoer.

Duur van verblyf:


N gemmidelde tyd wat die besoekers in die land/provinsie bly.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Gemiddelde toeriste uitgawes:


Verwys na die gemiddelde bedrag wat die toeriste spandeer tydens
hul verblyf.

Klientesorg: terugvoermetodes
Wat is kliente terugvoer:
Dit is die proses om inligting van kliente in te samel oor hul
tevredenheid met die diens of produk.

Hoekom is kliente terugvoer belangrik?


 Dit stel die onderneming in staat om sy produkte en dienste aan
te pas om aan die behoeftes van klante te verdoen.
 Positiewe kliente terugvoer kan personeel motiveer omdat
hulle weet dat hul goeie werk waardeer word.
 Terugvoer kan lei tot beter klientediens.

Resultate van goeie dienslewering:


 Toename in verkope
 Kliente is loyal= herhaalde besoeke
 Verminderde bemarkingsbegroting
 Minder kliente klagtes
 Beter algemene beeld van die besigheid
 Gemotiveerde personeel
 Positiewe modelinge reklame
 Herhaalde besoeke
 Mededingende voordeel

Hoe om terugvoer te kry:


Toerisme- Junie eksamen 2024

1. Opname:
weerspieel die vlak van tevredenheid. Gebruik n skaal om die
diens te beoordeel.
2. Vraelyste:
n stel gedrukte vrae uitgewerk om statistiese inligting te kry.
3. Terugvoer karate:
nie baie vrae nie en baie nuttig om klagtes te kry.
4. Opvolgoproepe:
gebeur telefonies, baie persoonlik, moet oor goeie
kommunikasie vaardighede beskik.
5. SMS’e/ Whatsapp:
gebeur deur selfone, effektiewe manier om terugvoer te kry.
6. Webgebaseerde antwoorde:
e-posse wat aan kliente en webwerwe gestuur word wat
terugvoer oor die dienste vra.

Werelderfenisterreine:
Toerisme- Junie eksamen 2024

Wat is n werelderfenisterrein:
Plekke van uitstaande universele waarde en is bekroon met
internasionale erkenning deur die verenigde nasies opvoedkundige
wetenskaplike en kulturele organisasie (UNESCO).

Tipe werelderfenisterreine:
Natuurlike WET: Kulturele WET: Gemengde WET:
Betrekking tot die Betrekking tot Uitstaande kulturele en
fisiese voorkoms monumente, natuurlike eienskappe
(landskap), rots en geboue en terreine
habittate van met historiese
bedreigde spesies. waarde.
Gebiede met Bevat belangrike Die een wat in SA
bewarings en inligting oor die aangetref word is die:
skoonheid waarde. oorsprong van malotiedrakensbergpark
mense.

Die waarde van WET vir SA se toerisme industrie:


 Prestige: daar word baie prestige geheg aan die toekening van
WET status en elke land kan trots wees daarop.
 Bewaring: as ons na die WET omsien end it bewaar, verskaf ons
n attraksie aan plaaslike en internasionale toeriste,nou en in die
toekoms. Ons tree volhoubaar op.
 Inkomste: WET maak nie net n inkomste deur die koop van
toegangs kaartjies nie maar ook deur ander direkte en indirekte
produkte wat toeriste koop. Veroorsaak dan vermenigvuldigings
effek.

WET in suid - afrika:


Toerisme- Junie eksamen 2024

Naam: Provinsie:
Isimangaliso- vleilandpark KwaZulu Natal
robbeneiland Wes-Kaap
Fossiele homonide terreine vanGauteng
SA Noordwes
Limpopo
Maloti-Drakensberg Park KwaZulu Natal
Mapungubwe kulturele landskap Limpopo
Beskermde gebiede van die Wes-Kaap
Kaapse blommestreek
Vredefort koepel Vrystaat
Richtersveld kulturele en Noord-Kaap
botaniese landskap
Khomani kultuurlandskap Noord-Kaap
Baberton Makhonjwa-berg Mpumalanga

Die belangrikste funksies van UNESCO:


 Skep bewustheid
 Bevorder samewerking en ontwikkeling
 Water en ander hulpbronne te bewaar
 Beskerming van natuurlike en kulturele erfenis te verseker
 Moedig die plaaslike bevolking aan om hul kulturele en
natuurlike erfenis te bewaar
 Finansiele hulp agv n onvoorsiene gebeurtenis

Waarde van WET vir SA se toerisme bedryf:


Toerisme- Junie eksamen 2024

 Skep n bewustheid van die provinsie


 Hoer besoeker getalle in die provinsie
 Plaaslike gemeenskappe het entrepreneursgeleenthede
 Hoer inkomste uit die toeriste maak meer bewaaringspogings
moontlik
 Meer toeriste na n gebied beteken meer werksgeleenthede.
Toerisme- Junie eksamen 2024

Bekende wereld ikone en attraksies


Wat is n toeriste attraksie:
N attrasksie kan enige iets wees wat veroorsaak dat toeriste n
betemming besoek.

Wat is n ikoon:
N belangrike kenmerk van n land wat daardie land regoor die wereld
bekend maak.

Verskil tussen ikoon en attraksies


Ikoon Attraksie
N kenmerk wat wereldbekend is Voorwerpe, eienskappe of
Simboliese waarde het, aktiwiteite wat toeriste wil sien
natuurlike of mensgemaakte en beleef.
skoonheid.
Trek toeriste aan Culture trek plaaslike toeriste

Redes waarom ikone bekend kan wees:


 Manier waarop die geskep is,argitektuur
 Gee vir mense n gevoel van identiteit, kultuur
 Vermoe van ikoon om teen vernietiging bestand te wees
Toerisme- Junie eksamen 2024

Faktore wat bydra tot die sukses van n toeriste attraksie:


 Misdaad – besoekers wil attraksie genie ten ontspan.
 Algemen voorkoms- skoon en goedversorgde omgewing.
 Neem behoeftes vir gestremdhede- badkamers vir gestremdes.
 Positiewe ervaring van besoekers- goeie waarde vir geld.
 Uitstekende bemarking-advertensies in tydskrifte,ens.
 Etiese gedrag-vriendelik,doeltreffend.
 Bestuurplanne- identifisering van projek.

Mickey and goofy played before


eating breakfast

Kenmerke van n suksesvolle toeriste attraksie:


 Werklike besoekers getal oorskry teikengetalle.
 Herhaalde besoeke.
 Inkomste wat gegenereer word,oorskry teikensyfers.
 Positiewe impak op plaaslike gemeenskap en omgewing.
Toerisme- Junie eksamen 2024

WERELD IKONE:
Toerisme- Junie eksamen 2024

AUSTRALIE:

SYDNEY OPERAHUIS:
Dorp: Sydney
Land: Australie
Continent: Australie
Argitektuur Figure 1: argitektuur

AYERS ROCK:
Dorp: Alice Springstreek
Land: Australie
Continent: australie
natuurlik
Toerisme- Junie eksamen 2024

BRASILIE:

DIE VRYHEIDSTANDBEELD:
Stad: Rio de Janeiro
Land: Brasilie
Kontinent: Suid – Amerika
mensgemaak
Toerisme- Junie eksamen 2024

KANADA:

NIAGRA WATERVALLE:

Dorp: Ontario
Land: Kanada
Continent: Noord – Amerika
Natuurlik
Toerisme- Junie eksamen 2024

ITALIE:
COLOSSEUM:
dorp: rome
Land: italie
Continent: Europa
Mensgemaak
This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-SA

LEUNENDE TORING VAN PISA:


Dorp: rome
Land: italie
Continent: EuVERropa
Mensgemaak
Toerisme- Junie eksamen 2024

VENESIE:

Dorp: venesie
Land: italie
Continent: europa
Mensgemaak

VATIKAANSTAD:
Dorp: rome
Land: italie
Continent: Europa
Mensgemaak

EGIPTE:
Toerisme- Junie eksamen 2024

DIE GROOT PIRAMIDES VAN GIZA:


Dorp: Giza
Land: egipste
Continent: afrika
Mensgemaak

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-NC

DIE SFINKS:
Dorp: giza
Land: egipte
Continent: Afrika
Mensgemaak

DUITSLAND:
This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-SA
Toerisme- Junie eksamen 2024

BERLYNSE MUUR:
Dorp: Berlyn
Land: duitsland
Continent: Europa
Mensgemaak

SWARTWOUD:
Dorp: Baden Wurttemberg
Land: Duitsland
Continent: Europa
Natuurlik

CHINA:
Toerisme- Junie eksamen 2024

DIE GROOT MUUR VAN CHINA:


Land: China
Continent: Asie
mensgemaak

You might also like