Goeie more

773 Pins
·
1w
Goeie Môre
In die Here stel ek my vertroue
Dankie Here...
Here, vandag dank ek U vir al die seëninge in my lewe en ek gaan met nuwe moed vorentoe!
Gedagte Vir Die Dag...
As jy trots is op wie jy in jou hart is, straal jy selfvertroue uit. Jy het nie nodig om ander mense se goedkeuring te soek nie, want jy weet jy is waardevol en spesiaal net soos jy is!