Hierdie artikel het twee oogmerke. Eerstens word 'n metafisies-mistieke model van die werklik... more Hierdie artikel het twee oogmerke. Eerstens word 'n metafisies-mistieke model van die werklikheid sketsmatig voorgele. Dit beweeg in die rigting van die Westerse tradisie wat deur onder andere Plato, Plotinus, Jakob Bohme, Franz von Baader en G.F.W. Hegel ontwikkel is, maar word beslissend vanuit die Taoistiese en Boeddhistiese tradisies gewysig. Tweedens word die heuristiese waarde en relevansie van hierdie model (wat buite die normatiewe vakwetenskaplike paradigmas soos die van die teologie, filosofie en godsdienswetenskap beweeg) getoets met betrekking tot die vraagstuk van die teoretiese hantering van religieuse verskeidenheid en pluralisme. Dit word gedoen deur die leerstellinge van (a) die Drie-eenheid in die Christendom, (b) die Sefirot in die Joodse Kabbala, (c) die Name van Allah in Islam, (d) Saccitānanda in Advaita Vedanta en (e) die begrippe Dharmakāya, Sambhogakāya, Nirmānakāya, upāya, karunā en prajnā in Boeddhisme om benaderinge tot oneindigheid met mekaar in verb...
The article approaches the phenomenon of love from a theoretical perspective in which the interco... more The article approaches the phenomenon of love from a theoretical perspective in which the interconnectedness of religions is constitutive of every religion, including Christianity, in its relative singularity. It explores a historical context in which Christianity with its unique message of love does not stand alone among the religions of the world, and a theoretical context that could account for that historical context, without abandoning or diluting the Christian vision, but enriching it, adding depth to the notion ‘Christianity’ in its most essential sense. The argument is developed by first introducing seven religious perspectives on love. This is followed by metaphysical-mystical reflections in which the concept ‘Infinitude’ features. The argument proceeds concentrically outwards, starting from Christianity as centre, seen as one magnificent dewdrop reflecting an infinite net of interdependence.

Uploads
Papers by kobus kruger