Tert resepte / Tart recepies (Sout & Soet / Salt & Sweet)

14 Pins
·
6y
Flatervrye souttertjies
Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor!
Print PDF 1 x blikkie kondensmelk 3 x blikkies water 3 x eiers, geskei 4 x eetlepels maizena 4 x eetlepels vlapoeier 1 x pakkie tennis beskuitjies pypkaneel Pak tennis beskuitjies in tert bak. Gooi die blikkie kondensmelk in die kastrol en voeg die 2.5 blikkies water by. Sit stoof op lae hitte. Skei die …
SOUTTERT MET BILTONG EN KAAS
SOUTTERT MET BILTONG EN KAAS