Malmokke
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Thalassarche)
Malmokke | |
---|---|
'n Bloubekmalmok (Thalassarche cauta) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Thalassarche L. Reichenbach, 1853
|
Spesies | |
Thalassarche chlororhynchos | |
Sinonieme | |
Diomedea (partim) |
Die Malmokke is 'n genus van voëls wat hoort tot die familie Diomedeidae. Die voëls is middelgroot tot klein met donker rûe. Hulle is meer algemeen as Grootalbatrosse. Die voël se snawelkleur verander met ouderdom.
Spesies
[wysig | wysig bron]Spesies wat hoort tot die genus is:
- Atlantiese geelneusmalmok - (Thalassarche chlororhynchos)
- Bloubekmalmok - (Thalassarche cauta)
- Chathamalbatros - (Thalassarche eremita)
- Geelneusmalmok - (Thalassarche chlororhynchos)
- Gryskopalbatros - (Thalassarche chrysostoma)
- Indiese geelneusalbatros - (Thalassarche carteri)
- Salvinalbatros - (Thalassarche salvini)
- Swartrugmalmok - (Thalassarche melanophrys)
- Witkroonmalmok - (Thalassarche bulleri)
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1