Gaan na inhoud

Snow White and the Seven Dwarfs

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Snow White and the Seven Dwarfs

Raam vanuit 1937 rolprent voorskou
Regisseur David Hand (opsigter)
William Cottrell
Wilfred Jackson
Larry Morey
Perce Pearce
Ben Sharpsteen
Produksieleier Walt Disney
Draaiboek Sprokie:
Broers Grimm
Ted Sears
Richard Creedon
Otto Englander
Dick Rickard
Earl Hurd
Merrill de Maris
Dorothy Ann Blank
Webb Smith
Met Adriana Caselotti
Lucille La Verne
Pinto Colvig
Roy Atwell
Musiek deur Frank Churchill
Paul Smith
Leigh Harline
Verspreider RKO Radio Pictures
Uitgereik 21 Desember 1937 (VSA)
4 Februarie 1938 (Kanada)
Speeltyd 83 min
Land Verenigde State
Taal Engels
Begroting $1 488 423[1]
Bruto wins $184 925 486[2]
IMDb-profiel

Snow White and the Seven Dwarfs is die wêreld se eerste vollengte tekenprent. Dit is in 1937 deur The Walt Disney Company vervaardig. Net soos Walt Disney se kortfilms was Snow White 'n reuse-sukses.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Barrier, Michael (1999). Hollywood Cartoons: American Animation in Its Golden Age. New York.: Oxford University Press. p. 229. ISBN 0-19-516729-5.
  2. "Snow White and the Seven Dwarfs (1937)" (in Engels). Box Office Mojo. 17 Augustus 1993. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2019. Besoek op 1 April 2010.