RB F1-span
Voorkoms
Die RB F1-span is 'n nuwe Formule Een-renmotorspan wat sedert Maart 2024 aan Grands Prix deelneem. De volledige naam is Visa Cash App RB Formula One Team.
Die RB in die akroniem staan vir Racing Bulls S.p.A. uit Italië, en niet voor Red Bull, die energiedrankiemaatskappy wat die span asook hul susterspan Red Bull Racing borg. Die span het voorheen (van die 2020 tot 2023-seisoen) bekend gestaan as Scuderia AlphaTauri en kry vir die 2024-seisoen hierdie nuwe naam.
Die span se renjaers vir die 2024 Formule Een-seisoen is die Australiër Daniel Ricciardo en die Japannees Yuki Tsunoda, met Laurent Mekies as die spanhoof.
Renuitslae
[wysig | wysig bron]
|
|
2024 – hede
[wysig | wysig bron]Jaar | Onderstel en bande |
Enjin | Renjaers | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | Punte | Plek |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
2024 | RB VCARB 01 P |
Honda RBPTH002 1.6 V6 t |
BHR |
SAU |
AUS |
JPN |
CHN |
MIA |
EMI |
MON |
KAN |
SPA |
OOS |
GBR |
HON |
BEL |
NED |
ITA |
AZE |
SIN |
VSA |
MXS |
SAP |
LSV |
KAT |
ABU |
46* | 8* | |
Daniel Ricciardo | 13 | 16 | 12 | DNF | DNF | 415 | 13 | 12 | 8 | 15 | 9 | 13 | 12 | 10 | 12 | 13 | 13 | 18V | |||||||||||
Yuki Tsunoda | 14 | 15 | 7 | 10 | DNF | 87 | 10 | 8 | 14 | 19 | 14 | 10 | 9 | 16 | 17 | DNF | DNF | 12 | 14 | DNF | 7 | 9 | |||||||
Liam Lawson | 9 | 16 | 9 | 16 | |||||||||||||||||||||||||
Jaar | Onderstel en bande |
Enjin | Renjaers | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | Punte | Plek |
* Seisoen nog aan die gang