Gaan na inhoud

Mossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Passeridae)
'n Gewone mossie in Roodepoort, Suid-Afrika.

'n Mossie is 'n klein voëltjie met vaal en bruin vere.

Ander gebruike

[wysig | wysig bron]
  • Taalkundige vergelykings:
    • "So dood soos ’n mossie" (morsdood)
    • "Mossie, maar man" (klein van persoon, maar dapper/moedig)