Papowo Biskupie
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Papowo Biskupie | |
---|---|
Dorp | |
Die bouvalle van die Duitse Ordenskasteel | |
Koördinate: 53°14′53″N 18°33′57″O / 53.24806°N 18.56583°O | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Kujawië-Pommere |
Powiat | Chełmno |
Gmina | Papowo Biskupie |
Bevolking | |
• Totaal | 720 |
Poskode | 86-221 |
Skakelkodes | 48 56 |
Papowo Biskupie is 'n dorp in die Chełm-distrik in die woiwodskap Kujawië-Pommere in noordelike Sentraal-Pole, sowat 17 kilometer suid-oos van Chełmno en 25 kilometer noord van Toruń. Die dorp, wat tans 'n bevolking van 720 het, is in die Middeleeue gestig.
Papowo Biskupie dien as die administratiewe setel van die munisipaliteit Gmina Papowo Biskupie. Die belangrikste besienswaardighede is die bouvalle van 'n kasteel wat deur die Duitse Orde opgerig is en 'n kerk in die Gotiese styl.