Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word.
Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.
Opsomming
BeskrywingCinnamomum camphora Vergelegen.jpg
Hierdie media beeld 'n Suid Afrikaanse beskermde kultuurerfenis met SAHRA verwysing 9/2/083/0010/001 uit.
English: One of five camphor trees (Cinnamomum camphora) at the Vergelegen wine estate, Somerset West South Africa. These trees were planted between 1700 and 1706 by the then governor of the Cape ColonyWillem Adriaan van der Stel. The five trees are over 26 metres in height and each of their trunks have a girth of 7 metres (measured at a height of 3 metres)[1]
Afrikaans: Een van vyf kanferboome (Cinnamomum camphora) by die Vergelegen wingerd te Somerset-Wes, Suid Afrika. Die bome is deur die goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop, Willem Adriaan van der Stel tussen 1700 en 1706 geplant. Die vyf bome staan meer as 26 meters en elkeen het 'n omtrek van 7 meters (gemeet teen 'n hoogte van 3 meters).[1]
↑ abDeclared List of Champion Trees(in English). [South African] Department of Agriculture, Forestry & Fisheries (November 2012). Retrieved on 9 November 2015.
om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.