Gaan na inhoud

Komei Abe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kōmei Abe
Gebore1 September 1911
Sterf28 Desember 2006
GenresKlassiek
Beroep(e)Komponis

Kōmei Abe (安部幸明 Abe Kōmei, 1 September 1911 – 28 Desember 2006) was 'n neo-klassieke Japannese komponis wat gespesialiseer het in strykkwartette.[1] Hy het as beide tjellis en klarinetspeler opgetree.

Notas

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Verwysings

[wysig | wysig bron]