Gaan na inhoud

Joodse Ghetto-polisie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Joodse Ghetto Polisie)

Die Joodse Ghetto Polisie (Duits: Jüdische Ghetto-Polizei, Jüdischer Ordnungsdienst) was die berugte Joodse ghetto polisie eenhede wat in die ghetto's deur die Joodse Judenrat rade onder bevel van Nazi-Duitsland georganiseer is.

Oor die algemeen het die eenhede bestaan uit Jode met geen verbintenis met die gemeenskap waaroor hulle toesig gehou het nie en op wie vertrou kon word om Duitse bevele uit te voer, soos om met die deporterings na die verdelgingskampe te help.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Fotografie

[wysig | wysig bron]