Jim McGreevey
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jim McGreevey | |
Jim McGreevey Foto: David Shankbone | |
52ste Goewerneur van New Jersey
| |
Ampstermyn 15 Januarie 2002 – 15 November 2004 | |
Voorafgegaan deur | John O. Bennett (waarnemend) |
---|---|
Opgevolg deur | Richard Codey (waarnemend) |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 6 Augustus 1957 Jersey City, New Jersey |
Politieke party | Demokraat |
Eggenoot/-note | 1. Kari Schutz (1991–1997; geskei) 2. Dina Matos (2000–2008; geskei) 3. Mark O'Donnell |
Alma mater | Columbia University Georgetown University Law Center Harvard University General Theological Seminary |
Religie | Episkopalies |
James Edward (Jim) McGreevey (gebore 6 Augustus 1957) is 'n Amerikaanse Demokratiese politikus. Hy was die 52ste goewerneur van die deelstaat New Jersey van 15 Januarie 2002 tot 15 November 2004 toe hy bedank het, drie maande nadat hy in die openbaar verklaar het hy het 'n buite-egtelike verhouding met 'n man, wat hy in diens geneem het, gehad. Met die bekendmaking van sy oriëntasie op 12 Augustus 2004 was hy vir die daaropvolgende drie maande die eerste en tot dusver enigste openlike gay goewerneur in die geskiedenis van die Verenigde State van Amerika.