Grootswartvlerkkiewiet
Voorkoms
Grootswartvlerkkiewiet | |
---|---|
Grootswartvlerkkiewiet | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. melanopterus
|
Binomiale naam | |
Vanellus melanopterus (Cretzschmar, 1829)
| |
Sinonieme | |
Charadrius melanopterus Cretzschmar, 1829 |
Die Grootswartvlerkkiewiet (Vanellus melanopterus) is 'n skaars standvoël en plaaslike trekvoël in grasveldhabitatte. Die voël kom voor aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en die onmiddellike binneland. Die voël is 26 – 28 cm groot en weeg 150 - 200 gram met 'n vlerkspan van 78 cm. In Engels staan die voël bekend as Black-winged Lapwing.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
- BirdLife International (2009). Vanellus melanopterus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 16 Februarie 2009.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Vanellus melanopterus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)