Estelle Getty
Voorkoms
Estelle Getty | |
Geboortenaam | Estelle Scher |
---|---|
Geboorte | 25 Julie 1923 |
Sterfte | 22 Julie 2008 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1946–2001 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Estelle Getty (25 Julie 1923 – 22 Julie 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mannequin (1987), Stop! Or My Mom Will Shoot (1992), en Stuart Little (1999), en in die televisiereeks The Golden Girls (1985).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: Mask
- 1987: Mannequin
- 1992: Stop! Or My Mom Will Shoot
- 1999: Stuart Little
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1982: Baker's Dozen
- 1985: The Golden Girls
- 1986: Fame, Fortune and Romance
- 1988: Empty Nest
- 1990: The Marsha Warfield Show
- 1992: The Golden Palace
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: Copacabana
- 1987: The 32th Annual Thalians Ball
- 1991: Funny Women of Television
- 1999: The Sissy Duckling
- 2003: The Golden Girls: Their Greatest Moments
Video's
[wysig | wysig bron]- 1992: The Making of 'Stop! Or My Mom Will Shoot'