Ekangala
Voorkoms
Ekangala | |
---|---|
Koördinate: 25°40′48″S 28°44′17″O / 25.68000°S 28.73806°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 46,05 km2 (17,78 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 48 493 |
• Digtheid | 1 053/km2 (2 730/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Swart mense | 99.0% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 33.4% |
• Suid-Ndebele | 28.6% |
• Noord-Sotho | 15.2% |
• Suid-Sotho | 5.8% |
• Ander | 17.0% |
Poskode (strate) | 1021 |
Ekangala is 'n groot dorpsgebied wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit in Gautengprovinsie van Suid-Afrika val. Dit lê diep op die grens met Mpumalanga na die ooste.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Ekangala". Sensus 2011.