Donald Maclean (predikant)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Donald Maclean (Glasgow, Junie 1915 - Inverness, 13 Augustus 2010)) was predikant van die Free Presbyterian Church of Scotland, waarvan 40 jaar in die gemeente van Glasgow.