Ben Howard
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ben Howard | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Benjamin John Howard |
Gebore | 24 April 1987 Londen, Engeland |
Oorsprong | Bantham, Devon, Engeland |
Genres | Folk, rock |
Beroep(e) | Sanger-liedskrywer |
Instrumente | Kitaar, perkussie |
Jare aktief | 2008 - hede |
Etikette | Island (VK), Communion (VK), tôt Ou tard (Frankryk), Republic (VSA) |
Webwerf | benhowardmusic.co.uk |
Benjamin John "Ben" Howard (* 24 April 1987) is 'n Engelse sanger-liedskrywer. In 2008 stel hy sy debuut-EP vry, getiteld Games in the Dark, gevolg deur These Waters EP in 2009 en Old Pine EP in 2010. In 2011 word sy deurbraakateljeealbum, Every Kingdom, vrygestel, gevolg deur nog twee EP's: Ben Howard Live EP (2011) en The Burgh Island E.P. (2012). Hy ontvang in 2013 die Brit-toekenning vir Britse manlike solokunstenaar. In Oktober 2014 stel hy sy tweede ateljeealbum vry, getiteld I Forget Where We Were.
Howard het tans platekontrakte met die platemaatskappye Island en Communion.[1][2]
Toekennings en nominasies
[wysig | wysig bron]BRIT-toekennings
[wysig | wysig bron]Jaar | Ontvanger | Nominasie | Uitslag |
---|---|---|---|
2013 | Ben Howard | Britste deurbraakkunstenaar | Gewen |
Britse solo manlike kunstenaar | Gewen |
Mercury-prys
[wysig | wysig bron]Jaar | Ontvanger | Nominasie | Uitslag |
---|---|---|---|
2012 | Every Kingdom | Album van die jaar | Benoem |
Diskografie
[wysig | wysig bron]- 2011: Every Kingdom
- 2012: The Burgh Island EP
- 2014: I Forget Where We Were
- 2018: Noonday Dream
- 2021: Collections from the Whiteout
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ben Howard - Artists" (in Engels). Island Records. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Februarie 2014. Besoek op 29 Junie 2013.
- ↑ "Artists – Communion". Communionmusic.co.uk. 11 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2016. Besoek op 29 Junie 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Ben Howard. |
- (en) www
.benhowardmusic .co .uk - (en) Ben Howard op Twitter