Amerikaanse stompstertkat
Voorkoms
Amerikaanse stompstertkat | ||||
Land | VSA | |||
Ontstaan | Kruisras | |||
Soort lyf | Halfstewig | |||
Pels | Kort/lank | |||
Patroon | Alle | |||
Wetenskaplike naam | ||||
Felis catus (huiskat) | ||||
|
Die Amerikaanse stompstertkat (Engels: American Bobtail) is ’n redelik nuwe en ongewone langharige katras wat sy verskyning in die 1960's gemaak het.[1] Hy word veral uitgeken aan sy kort stert wat sowat ’n derde tot die helfte van die lengte van ’n gewone kat se stert is. Dit is die gevolg van ’n genetiese mutasie wat die ontwikkeling van die stert beïnvloed, soos by die Manx.[1]
Hulle het redelik stewige lywe met lang of kort hare. Hul pels en oë kan enige kleur wees, met die klem op die "wilde", gestreepte voorkoms op skoue.[1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Cat Breed Profile: American Bobtail" (in Engels). Discovery Communications. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Januarie 2014. Besoek op 5 November 2006.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Telersvereniging Geargiveer 7 Februarie 2012 op Wayback Machine
- Profiel
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Amerikaanse stompstertkat.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia