Serwiërs: Verskil tussen weergawes
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8.5 |
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8.5 |

Lyn 23: | Lyn 23: | ||
{{vlagland|Noord-Masedonië}} 35 939

{{vlagland|Noord-Masedonië}} 35 939

{{vlagland|Suid-Afrika}} 25 000<ref>{{cite web |url=http://www.politika.rs/scc/clanak/279888/Dijaspora-moze-da-promeni-Srbiju |title=Дијаспора може да промени Србију |publisher=Politika.rs |date=28 Desember 2013 |access-date=20 Maart 2016 |language=sr |archive-url=https://web.archive.org/web/20191009124057/http://www.politika.rs/scc/clanak/279888/Dijaspora-moze-da-promeni-Srbiju |archive-date=9 Oktober 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>

{{vlagland|Suid-Afrika}} 25 000<ref>{{cite web |url=http://www.politika.rs/scc/clanak/279888/Dijaspora-moze-da-promeni-Srbiju |title=Дијаспора може да промени Србију |publisher=Politika.rs |date=28 Desember 2013 |access-date=20 Maart 2016 |language=sr |archive-url=https://web.archive.org/web/20191009124057/http://www.politika.rs/scc/clanak/279888/Dijaspora-moze-da-promeni-Srbiju |archive-date=9 Oktober 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>

{{vlagland|Roemenië}} 18 076<ref>{{ro}} {{cite document|title=Tab11. Populaţia stabilă după etnie şi limba maternă, pe categorii de localităţi|work=Rezultate definitive_RPL_2011|year=2011|url=http://www.recensamantromania.ro/wp-content/uploads/2013/07/sR_TAB_11.xls |
{{vlagland|Roemenië}} 18 076<ref>{{ro}} {{cite document|title=Tab11. Populaţia stabilă după etnie şi limba maternă, pe categorii de localităţi|work=Rezultate definitive_RPL_2011|year=2011|url=http://www.recensamantromania.ro/wp-content/uploads/2013/07/sR_TAB_11.xls|publisher=Institutul Naţional de Statistică|accessdate=17 April 2014|archive-date=10 Junie 2017|archive-url=https://web.archive.org/web/20170610134819/http://www.recensamantromania.ro/wp-content/uploads/2013/07/sR_TAB_11.xls|url-status=dead}}</ref>

{{vlagland|Griekeland}} 15 000 |
{{vlagland|Griekeland}} 15 000 |

| taal = [[Serwies]] |
| taal = [[Serwies]] |
Huidige wysiging sedert 21:48, 1 Januarie 2022
- Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Serwies.
Serwiërs | |

Totale bevolking: | ca. 11,5–12,5 miljoen |
Belangrike bevolkings in: | Serwië ~6 miljoen Bosnië en Herzegowina ~1,4 miljoen |
Taal: | Serwies |
Geloofsoortuiging: | Hoofsaaklik Oosters-Ortodokse Kerk (Serwies-Ortodokse Kerk) |
Verwante etniese groepe: | Ander Suid-Slawiese volke soos Bosniake, Bulgare, Kroate, Masedoniërs, Montenegryne en Slowene[15] |
Die Serwiërs (Serwies: Срби/Srbi, [sr̩̂bi]) is 'n Slawiese nasie en etniese groep inheems aan Serwië en aangrensende lande van die Balkanskiereiland, wat Serwies, 'n Suid-Slawiese taal, as moedertaal praat. Hulle vorm die titulêre nasie van Serwië en maak volgens die laaste sensus van 2011 omtrent 83% van dié land se bevolking uit. Daarbenewens vorm Serwiërs volgens die grondwet saam met Bosniake en Kroate die titulêre nasie van Bosnië en Herzegowina en maak volgens die laaste sensus van 1996 omtrent 38% van dié land se bevolking uit.
Wêreldwyd leef tussen 11,5 en 12,5 miljoen Serwiërs, waarvan byna 6 miljoen in Serwië en 1,4 miljoen in Bosnië en Herzegowina. Daarbenewens vorm Serwiërs belangrike minderhede in Kosowo, Kroasië, Noord-Masedonië en Slowenië.
Die meeste Serwiërs is aanhangers van die Serwies-Ortodokse Kerk, waarna die drie-vinger saluut oorspronklik verwys. Hierby word die duim, wysvinger en middelvinger aan die uitgestrekte arm getoon, wat die Drie-eenheid van die vader, die seun en die Heilige Gees simboliseer.[16]
Na die einde van die Tweede Wêreldoorlog het Wes-Duitsland in die 1950's en 1960's sy grootste ekonomiese opswaai beleef, die sogenaamde "Wirtschaftswunder", en die regering het Serwiërs genooi om in dié land te gaan werk en woon. Sulke kontrakte het Joego-Slawië onder andere met Europese lande soos Frankryk, Oostenryk, Swede en Switserland gesluit.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Publikation - Bevölkerung - Ausländische Bevölkerung - Statistisches Bundesamt (Destatis)" (in Duits). destatis.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2016. Besoek op 20 Maart 2016.
- ↑ "Srbi u Austriji traže status nacionalne manjine" (in Serwies). Blic. 2 Oktober 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2020. Besoek op 20 Maart 2016.
- ↑ (en) "Total Ancestry Reported". United States Census Bureau. 2012. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ "3. Stanovništvo prema narodnosti, popisi 1971. – 2011" (in Kroaties). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Desember 2019. Besoek op 20 Maart 2016.
- ↑ "Census of Population, Households and Dwellings in Montenegro 2011" (PDF) (in Engels). 12 Julie 2011. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 24 November 2019. Besoek op 13 Julie 2011.
- ↑ (de) (PDF) https://web.archive.org/web/20120322225231/http://www.saez.ch/pdf/2000/2000-47/2000-47-669.PDF. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 22 Maart 2012. Besoek op 20 Maart 2016.
{{cite journal}}
: Cite journal requires|journal=
(hulp); Ontbrekende of leë|title=
(hulp) - ↑ (sr) Mediaspora (2002). "Rezultat istrazivanja o broju Srpskih novinara i medija u svetu". Srpska dijaspora. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Januarie 2016. Besoek op 20 Maart 2016.
FRANCUSKA - 120 hiljada Srba
- ↑ (en) "2011 National Household Survey: Data tables". 2.statcan.gc.ca. Besoek op 17 April 2014.
- ↑ "So, just how many Serbs live in Britain? Britić figures defy census figures of 2001" (in Engels). Ebritic.com. 3 Junie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2019. Besoek op 20 Maart 2016.
- ↑ (en) "The People of Australia – Statistics from the 2011 Census" (PDF). Department of Immigration and Border Protection. 2014: 59. ISBN 978-1-920996-23-9. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 Julie 2014. Besoek op 20 Maart 2016.
{{cite journal}}
: Cite journal requires|journal=
(hulp) - ↑ "Statistiche demografiche ISTAT" (PDF) (in Italiaans). Demo.istat.it. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 7 November 2017. Besoek op 20 Maart 2016.
- ↑ (en) "Slovenian census". 2011.
- ↑ "Дијаспора може да промени Србију" (in Serwies). Politika.rs. 28 Desember 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 20 Maart 2016.
- ↑ (ro) "Tab11. Populaţia stabilă după etnie şi limba maternă, pe categorii de localităţi". Rezultate definitive_RPL_2011. Institutul Naţional de Statistică. 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2017. Besoek op 17 April 2014.
- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, South" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2016. Besoek op 14 Oktober 2015.
- ↑ (en) Anamaria Dutceac Segesten (16 September 2011). Myth, Identity, and Conflict: A Comparative Analysis of Romanian and Serbian Textbooks. Lexington Books. pp. 145–. ISBN 978-0-7391-4867-9.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Serwiërs.