Francesco Petrarca: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Begin nuwe artikel Etiket: 2017-bronwysiging |
k Kategorie:Italiaanse digters bygevoeg (HotCat.js) |
||
Lyn 2: | Lyn 2: | ||
{{DEFAULTSORT:Petrarca, Francesco}} |
{{DEFAULTSORT:Petrarca, Francesco}} |
||
[[Kategorie:Italiaanse digters]] |
Wysiging soos op 22:52, 25 Desember 2018
Francesco Petrarca [franˈtʃesko peˈtrarka] (* 20 Julie 1304 in Arezzo, Toskane; † 19 Julie 1374 in Arquà Petrarca, Veneto) was 'n Italiaanse digter, geleerde en historikus wat as een van die grondleggers van die humanistiese beweging in die Renaissance-tydperk en - saam met Dante Alighieri en Bocaccio - as een van die belangrikste verteenwoordigers van vroeë Italiaanse literatuur beskou word. Na hom is die sogenaamde petrarkisme genoem, 'n stroming binne die Europese liefdesliriek wat tot in die 17de eeu gefloreer het.