ECHELON: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k r2.7.2+) (robot Verander: en:ECHELON |
RedBot (besprekings | bydraes) k r2.7.2) (robot Verander: tr:ECHELON |
||
Lyn 32: | Lyn 32: | ||
[[sq:Echelon]] |
[[sq:Echelon]] |
||
[[sv:Echelon (data)]] |
[[sv:Echelon (data)]] |
||
[[tr: |
[[tr:ECHELON]] |
||
[[uk:Ешелон (розвідувальна система)]] |
[[uk:Ешелон (розвідувальна система)]] |
||
[[zh:梯隊系統]] |
[[zh:梯隊系統]] |
Wysiging soos op 16:20, 4 Junie 2012
ECHELON is 'n uiters geheime wêreldwye seinonderskeppings- en analisenetwerk wat deur die [UKUSA]-gemeenskap bedryf is. [1] ECHELON kan bykans enige plek in die wêreld, radio- en satellietkommunikiasie, telefoonoproepe, fakse en eposboodskappe onderskep. Dit sluit ook outomatiese analise en sortering van onderskepte boodskappe in. Daar word geskat dat [2] ECHELON tot bykans 3 miljard boodskappe daagliks onderskep.