ECHELON: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary |
k robot Bygevoeg: eu:ECHELON |
||
Lyn 12: | Lyn 12: | ||
[[eo:Echelon]] |
[[eo:Echelon]] |
||
[[es:ECHELON]] |
[[es:ECHELON]] |
||
[[eu:ECHELON]] |
|||
[[fi:ECHELON]] |
[[fi:ECHELON]] |
||
[[fr:Echelon]] |
[[fr:Echelon]] |
Wysiging soos op 17:17, 11 April 2009
ECHELON is 'n uiters geheime wêreldwye seinonderskeppings- en analisenetwerk wat deur die [UKUSA]-gemeenskap bedryf is. [1] ECHELON kan bykans enige plek in die wêreld, radio- en satellietkommunikiasie, telefoonoproepe, fakse en eposboodskappe onderskep. Dit sluit ook outomatiese analise en sortering van onderskepte boodskappe in. Daar word geskat dat [2] ECHELON tot bykans 3 miljard boodskappe daagliks onderskep.