Alcedinidae
familie van voëls in die orde Coraciiformes
(Aangestuur vanaf Visvangers)
Visvangers (Alcedinidae) is 'n familie van voëls in die orde Coraciiformes. Die familie omvat 117 spesies wat in 18 genera ingedeel is.[1]
Visvangers | |
---|---|
Eurasiese visvanger (Alcedo atthis) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Alcedinidae Rafinesque, 1815
|
Subfamilies | |
globale verspreiding van die familie |
Subfamilies en genera
wysig- Halcyoninae
- Actenoides, 6 spesies
- Melidora, 1 spesies
- Lacedo, 1 spesies
- Tanysiptera, 9 spesies
- Cittura, 2 spesies
- Dacelo, 1 spesies
- Caridonax, 1 spesies
- Pelargopsis, 3 spesies
- Halcyon, 12 spesies:
- Halcyon coromanda
- Halcyon smyrnensis — Witborsvisvanger
- Halcyon gularis
- Halcyon cyanoventris
- Halcyon badia, endemies aan Afrika
- Halcyon pileata — Swartkopvisvanger
- Halcyon leucocephala — Gryskopvisvanger, endemies aan Afrika
- Halcyon albiventris — Bruinkopvisvanger, endemies aan Afrika
- Halcyon chelicuti — Gestreepte visvanger, endemies aan Afrika
- Halcyon malimbica — Blouborsvisvanger, endemies aan Afrika
- Halcyon senegalensis — Bosveldvisvanger, endemies aan Afrika
- Halcyon senegaloides — Manglietvisvanger, endemies aan Afrika
- Todiramphus, 30 spesies
- Syma, 2 spesies
- Alcedininae
- Ispidina, 2 spesies:
- Ispidina lecontei, endemies aan Afrika
- Ispidina picta — Dwergvisvanger, endemies aan Afrika
- Corythornis, 4 spesies:
- Corythornis madagascariensis, endemies aan Afrika
- Corythornis leucogaster, endemies aan Afrika
- Corythornis cristatus — Kuifkopvisvanger, endemies aan Afrika
- Corythornis vintsioides, endemies aan Afrika
- Alcedo, 8 spesies:
- Alcedo coerulescens
- Alcedo peninsulae
- Alcedo euryzona
- Alcedo quadribrachys, endemies aan Afrika
- Alcedo meninting
- Alcedo atthis — Eurasiese visvanger
- Alcedo semitorquata — Blouvisvanger, endemies aan Afrika
- Alcedo hercules
- Ceyx, 22 spesies
- Ispidina, 2 spesies:
- Cerylininae
- Chloroceryle, 4 spesies
- Megaceryle, 4 spesies:
- Megaceryle lugubris
- Megaceryle maxima — Reusevisvanger, endemies aan Afrika
- Megaceryle torquata
- Megaceryle alcyon — Gebande visvanger, endemies aan Afrika
- Ceryle, 1 spesies:
- Ceryle rudis — Bontvisvanger, endemies aan Afrika
Verwysings
wysig