The Golden Notebook
The Golden Notebook is 'n roman van Doris Lessing wat die eerste keer in 1962 gepubliseer is. Temas wat sterk na vore tree in hierdie roman is die verval van die samelewing, protes teen oorlog en veral ook teen Stalinisme, en die sosiale en seksuele emansipering van vroumense gedurende die twintigste eeu.
The Golden Notebook
| |
---|---|
Skrywer | Doris Lessing |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Genre | Roman |
Uitgewer | Michael Joseph |
Uitgegee | 1962 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
ISBN | 0-7181-0970-8 |
Die TIME-tydskryf het hierdie roman in 2005 benoem as een van die 100 beste Engelstalige romans sedert 1923.[1]
Verwysings
wysig- ↑ 100 Books of 2005. The Complete List Geargiveer 13 September 2008 op Wayback Machine Time
Eksterne skakels
wysig- Volle teks van Doris Lessing se The Golden Notebook
- Guarded welcome – 'n artikel deur Doris Lessing
- 'n Studie van Doris Lessing, The Golden Notebook deur Nan Bentzen Skille Geargiveer 17 Februarie 2012 op Wayback Machine