Steenwijkerland
Steenwijkerland (Nedersaksies: Steenwiekerlaand / Stienwiekerlaand) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel, met 'n bevolking van 44 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 322 km².
Steenwijkerland Steenwiekerlaand Stienwiekerlaand | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van die Steenwijkerland-munisipaliteit | |
Kaart van Steenwijkerland | |
Koördinate: 52°47′N 6°7′O / 52.783°N 6.117°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Overijssel |
Stigting | 2001 |
Regering | |
• Burgemeester | Rob Bats (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 321,59 km2 (124,17 vk. myl) |
• Land | 290,16 km2 (112,03 vk. myl) |
• Water | 31,43 km2 (12,14 vk. myl) |
Hoogte | 5 m (16 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 43 722 |
• Digtheid | 151/km2 (390/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 7946, 8066, 8325-8349, 8355-8379 |
Skakelkodes | 038, 0521, 0522, 0527, 0561 |
Bestuurlike sentrum | Steenwijk |
Webwerf | www.steenwijkerland.nl |
Die munisipaliteit is in 2001 gestig en die bestuurlike sentrum is in die stad Steenwijk.
Steenwijkerland is in die Kop van Overijssel-streek geleë.
Bekende plekke is Blokzijl, Giethoorn, Steenwijk en Vollenhove.
Die Nasionaal Park Weerribben-Wieden lê in hierdie munisipale gebied.
Plekke
wysigPlekke in die munisipale gebied van Steenwijkerland:
|
|
Naburige munisipaliteite
wysigDe Fryske Marren (Fr) | Weststellingwerf (Fr) | Westerveld (Dr) |
Noordoostpolder (Fl) | Meppel (Dr) | |
Zwartewaterland | Staphorst |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Steenwijkerland.
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit