Reuven Rivlin
Reuven (Ruvi) Rivlin (Hebreeus: ראובן ריבלין , [ʁeʔuˈven ʁivˈlin], ; gebore op 9 September 1939 in Jerusalem) is 'n Israelse politikus wat aan die Likoed-party behoort. Hy was 2014 tot 2021 die tiende president van Israel.
Reuven Rivlin ראובן ריבלין | |
Reuven Rivlin in 2014 | |
10de President van Israel
| |
Ampstermyn 24 Julie 2014 – 7 Julie 2021 | |
Eerste minister | Benjamin Netanyahu, Naftali Bennett |
---|---|
Voorafgegaan deur | Shimon Peres |
Opgevolg deur | Isaac Herzog |
Minister van Kommunikasie
| |
Ampstermyn 7 Maart 2001 – 28 Februarie 2003 | |
Eerste minister | Ariel Sharon |
Voorafgegaan deur | Binyamin Ben-Eliezer |
Opgevolg deur | Ariel Sharon |
Voorsitter van die Knesset
| |
Ampstermyn 10 Maart 2009 – 22 Februarie 2013 | |
Voorafgegaan deur | Dalia Itzik |
Opgevolg deur | Yuli-Yoel Edelstein |
Ampstermyn 28 Februarie 2003 – 28 Maart 2006 | |
Voorafgegaan deur | Avraham Burg |
Opgevolg deur | Dalia Itzik |
Lid van die Knesset
| |
Ampstermyn 29 Mei 1996 – 10 Junie 2014 | |
Ampstermyn 1 November 1988 – 23 Junie 1992 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 9 September 1939 Jerusalem, Britse mandaat van Palestina |
Politieke party | Likoed |
Eggenoot/-note | Nechama Rivlin († 2019) |
Kind(ers) | 4 |
Religie | Judaïsme |
Handtekening |
Van 1988 tot 1992 en van 1996 tot 2014 was hy 'n lid van die Knesset gewees. Van 2003 tot 2006 en van 2009 tot 2013 was hy ook die voorsitter van die Knesset. Van 2001 tot 2003 was hy daarbenewens die minister van kommunikasie in die Sharon I-kabinet.
Rivlin was in die intelligensiediens van die Israeliese Lëer en het tydens die Sesdaagse Oorlog aan die Jerusalem-brigade deelgeneem. Vervolgens het hy in die regte aan die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem studeer.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Reuven Rivlin.
- (en) Reuven Rivlin, Knesset-webwerf
Voorafgegaan deur Shimon Peres |
President van Israel 2014–2021 |
Opgevolg deur Isaac Herzog |