Oos-Europa
oostelike deel van Europa
Oos-Europa is 'n term wat verwys na die oostelike deel van Europa waarvan die grense op 'n paar verskillende manier gedefinieer kan word. Die Baltiese lande:
- Estland, Letland en Litaue. Hulle staan bekend as Baltiese Tier.


Oos-Europa
- Armenië, Azerbeidjan en Georgië word dikwels beskou as deel van Suidwes-Asië.
Ander lande van die voormalige Sowjetunie:
- Kasakstan, Moldowa, Oekraïne, Rusland en Wit-Rusland.
Gebiede van die Wêreld | |||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
| ||||||||||||||||||||||||
Sien ook Kontinente van die wêreld |