Natuurgeskiedenis (Plinius)
Die Natuurgeskiedenis (Latyn: Naturalis historia) is 'n vroeë ensiklopedie van Plinius die ouere.
Natuurgeskiedenis
| |
---|---|
Oorspronklike titel | Naturalis historia |
Skrywer | Plinius die ouere |
Land | Antieke Rome |
Taal | Latyn |
Onderwerp | Natuurgeskiedenis, etnografie, kuns, beeldhoukuns, mynbou, mineralogie |
Genre | Ensiklopedie, populêre wetenskap[1] |
Uitgewer | |
Uitgegee | 77–79 |
Dit is een van die langste boekwerke wat uit die tyd van die Romeinse Ryk bewaar is. Die werk probeer al die kennis wat op die gebiede van sterrekunde, wiskunde, geografie, ethografie, antropologie, fisiologie, dierkunde, plantkunde, landboukunde, farmasie, mynboukunde, mineralogie, edelstene, beeldhou- en skilderkuns bestaan, saam te vat.
Verwysings
wysig- ↑ Healy, 2004. bl. xix, citing Pliny's Preface, 6: "It is written for the masses, for the horde of farmers and artisans".
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Natuurgeskiedenis (Plinius).