M
13de letter van die latynse alfabet
Latynse letter M | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Latynse alfabet | ||||||
A | B | C | D | E | F | G |
H | I | J | K | L | M | N |
O | P | Q | R | S | T | U |
V | W | X | Y | Z |
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter M. Vir ander betekenisse sien M (dubbelsinnig).
Die letter M, m is die 13de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word M uitgespreek met die woord "Mike".
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie M.