Lys van Presidente van Senegal
Wikimedia lysartikel
Die bladsy bevat 'n lys van presidente van Senegal. Die president se amptelike woning is by Paleis van die Republiek (Palais de la République), Dakar.
Presidente van Senegal sedert 1960
wysig- Partye
Sosialistiese Party van Senegal (PSS)
Senegalese Demokratiese Party (PDS)
Alliansie vir die Republiek (APR)
Afrikapatriote van Senegal vir Werk, Etiek en Broederskap (PASTEF)
- Simbole
- § Onbestrede verkies
# | Portret | Naam (Geboorte-dood) |
Verkies | Ampstermyn | Party | Eerste minister(s) | ||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Léopold Sédar Senghor (1906–2001) |
1960§ 1963§ 1968§ 1973§ 1978 |
6 September 1960 | 31 Desember 1980 | PSS | Mamadou Dia Abdou Diouf | ||
2 | Abdou Diouf (* 1935) |
1983 1988 1993 |
1 Januarie 1981 | 1 April 2000 | PSS | Habib Thiam Moustapha Niasse Habib Thiam Mamadou Lamine Loum | ||
3 | Abdoulaye Wade (* 1926) |
2000 2007 |
1 April 2000 | 2 April 2012 | PDS | Moustapha Niasse Mame Madior Boye Idrissa Seck Macky Sall Cheikh Hadjibou Soumaré Souleymane Ndéné Ndiaye | ||
4 | Macky Sall (* 1961) |
2012 2019 |
2 April 2012 | 2 April 2024 | APR | Abdoul Mbaye Aminata Touré Mohamed Dionne Amadou Ba Sidiki Kaba | ||
5 | Bassirou Diomaye Faye (* 1980) |
2024 | 2 April 2024 | Ampsbekleër | PASTEF | Sidiki Kaba Ousmane Sonko |