Juvénal Habyarimana

Rwandese politikus

Juvénal Habyarimana (8 Maart 19376 April 1994) was die tweede president van Rwanda, van 1973 tot 1994, en etniese Hutu, wat in konflik met die Tutsi-etniese groep was. Hy het die bynaam "Invincible" gehad (Kinani in Kinyarwanda, die land se hooftaal). Sy dood is aan die Tutsi's toegedig.

Juvénal Habyarimana
Juvénal Habyarimana
Juvénal Habyarimana in 1980

2de President van Rwanda
Ampstermyn
1 Augustus 1973 – 6 April 1994
Eerste minister Sylvestre Nsanzimana
Dismas Nsengiyaremye
Agathe Uwilingiyimana
Voorafgegaan deur Grégoire Kayibanda
Opgevolg deur Théodore Sindikubwabo (waarnemend)

Voorsitter van die Komitee vir Vrede en Nasionale Eenheid
Ampstermyn
5 Julie 1973 – 1 Augustus 1973
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore (1937-03-08)8 Maart 1937
Gisenyi, Ruanda-Urundi (nou Rwanda)
Sterf 6 April 1994 (op 57)
Kigali, Rwanda
Politieke party MRND
Eggenoot/-note Agathe Habyarimana (huwelik in 1973)
Alma mater Universiteit van Lovanium
Kigali Militêre Akademie

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Rwanda Rwanda
Jare in diens 1963–1994
Rang Generaal-majoor
Eenheid Rwandese Nasionale Wag
Oorloë/Veldslae Bugesera-inval
Rwandese Burgeroorlog

Hy is op 6 April 1994 dood toe sy vliegtuig, waarin ook die president van die buurland Burundi, Cyprien Ntaryamira, was, naby Kigali met missiele afgeskiet is. Sy moord het etniese spanning in die land veroorsaak en bygedra tot die ontketening van die Rwandese volksmoord.

Eksterne skakels

wysig