Imelda Marcos (gebore 2 Julie 1929 in Manila, Filippyne as Imelda Remedios Visitación Trinidad Romuáldez) is 'n Filippynse politikus en weduwee van die 10de Filippynse president, Ferdinand Marcos.[1][2][3] Sy word onthou as die Eerste Dame van die Filippyne gedurende haar man se presidensie, asook vir haar enorme versameling van 2 700 pare skoene wat wêreldwyd opslae gemaak het.

Imelda Marcos
Imelda Marcos

Eerste Dame van die Filippyne
Ampstermyn
30 Desember 1965 – 25 Februarie 1986
President Ferdinand Marcos
Voorafgegaan deur Eva Macapagal
Opgevolg deur Amelita Ramos

Lid van die Filippynse Huis van Verteenwoordigers van Ilocos Norte se Tweede Distrik
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 Junie 2010
President Benigno Aquino III
Voorafgegaan deur Ferdinand Marcos, Jr.

Lid van die Filippynse Huis van Verteenwoordigers van Leyte se Eerste Distrik
Ampstermyn
30 Junie 1995 – 30 Junie 1998
President Fidel Ramos
Voorafgegaan deur Cirilo Roy Montejo
Opgevolg deur Alfred Romuáldez

Mambabatas Pambansa van Streek IV-A
Ampstermyn
12 Junie 1978 – 5 Junie 1984
President Ferdinand Marcos

Goewerneur van Metropolitaanse Manila
Ampstermyn
27 Februarie 1975 – 25 Februarie 1986
President Ferdinand Marcos
Opgevolg deur Jejomar Binay

Minister van Menslike Nedersettings
Ampstermyn
1978 – 1986
President Ferdinand Marcos
Voorafgegaan deur Antonio Villarama
Opgevolg deur Mita Pardo de Tavera

Uitsonderlike en Gevolmagtigde Ambassadeur
Ampstermyn
1978 – 1986
President Ferdinand Marcos

Persoonlike besonderhede
Gebore 7 Februarie 1929 (1929-02-07) (95 jaar oud)
Manila, Filippyne
Politieke party Kilusang Bagong Lipunan (1978–hede)
Eggenoot/-note Ferdinand Marcos (1954–1989; sy dood)
Kind(ers) 4
Religie Rooms-Katolieke Kerk

Verwysings

wysig
  1. Katherine Ellison, Imelda, Steel Butterfly of the Philippines, McGraw-Hill, New York, 1988. ISBN 0-07-019335-5
  2. Imelda: a Story of the Philippines, Beatriz Francia
  3. Rowan, Roy (29 Maart 1979). "Orchid or Iron Butterfly, Imelda Marcos Is a Prime Mover in Manila" (in Engels). People Magazine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 23 Julie 2006.