AFC Ajax of Ajax is 'n sokkerklub in Amsterdam, Nederland. AFC is 'n afkorting vir Amsterdamsche Football Club. Die klub is op 18 Maart 1900 gestig.

AFC Ajax
Volle naam Amsterdamsche Football Club Ajax
Bynaam/me de Godenzonen (die seuns van die gode)
Ajacieden, de Joden (die Jode)
de Amsterdammers (die Amsterdammers)
I Lancieri (Die Lansiers)
Lucky Ajax
Stigting 18 Maart 1900
Tuisveld Johan Cruijff ArenA, Amsterdam
Kapasiteit 54 990
Voorsitter Hennie Henrichs
Afrigter vakant
Liga Eredivisie
2022/23 3. posisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Ajax se elftal van 2011.

Ajax is (in 2018) die rekordkampioen van Nederland. Die klub het 36 keer die Nederlands kampioenskap gewen.

Die Suid-Afrikaanse sokkerklub Ajax Kaapstad het 'n band met hierdie Nederlandse klub.

Eksterne skakels

wysig