1889
jaar
1889 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1884 | 1885 | 1886 | 1887 | 1888 | ◄ 1889 ► | 1890 | 1891 | 1892 | 1893 | 1894 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1889 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Eiffel-toring | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1889 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 89ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 31 Maart – Die Eiffel-toring word in Parys ingewy.
- 2 Mei – Menelik II, Keiser van Ethiopië, teken 'n verdrag met Italië, wat Ethiopië beheer gee oor Eritrea.
- 29 Oktober – Die British South Africa Company word gestig met Cecil John Rhodes as besturende direkruer.
- 2 November – Noord- en Suid-Dakota word die 39ste en 40ste deelstate van die Verenigde State.
- 4 November – Die meerderheid van die Ethiopiese adelstand sweer trou aan Menelek van Shoa wat lei tot sy kroning as keiser.
- 8 November – Montana word die 41ste deelstaat van die Verenigde State.
- 11 November – Washington word die 42ste deelstaat van die Verenigde State.
Geboortes
wysig- 21 Februarie – Pieter van der Byl, Suid-Afrikaanse kabinetsminister van die Verenigde Party († 1975).
- 16 Maart – Reggie Walker, Suid-Afrikaanse atleet († 1951).
- 4 April – Henry Fagan, Suid-Afrikaanse skrywer, politikus, regter en joernalis († 6 Desember 1963).
- 15 April – Tom Naudé, Suid-Afrikaanse politikus en waarnemende Staatspresident van Suid-Afrika (1967–1968) († 1969).
- 16 April – Charlie Chaplin, Britse akteur, skrywer en rolprentvervaardiger († 1977).
- 20 April – Adolf Hitler, Duitse politikus en diktator († 1945).
- 26 April – Ludwig Wittgenstein, Oostenryks-Britse filosoof († 1951).
- 25 Mei – Günther Lütjens, Duitse admiraal († 1941)
- 25 Mei – Igor Sikorsky, Russiese ingenieur wat helikopters en vliegtuie gebou het († 1972).
- 5 Julie – Jean Cocteau, Franse kunstenaar († 1963).
- 14 September – Leon Maré, Afrikaanse skrywer en Hertzogpryswenner vir prosa († 1983).
- 14 Oktober – Hagar Brown, ontvoeringsslagoffer, taxi-eienaar en slagoffer van die Duitse Nazi-bewind se mediese eksperimente († 1940).
- 10 November – Claude Rains, Amerikaanse akteur († 1967).
- 14 November – Jawaharlal Nehru, Indiese politikus, eerste staatshoof († 1964).
- 20 November – Edwin Hubble, Amerikaanse sterrekundige († 1953).
- 25 Desember – Sarah Goldblatt, Suid-Afrikaanse joernalis en onderwyseres († 1975).
Sterftes
wysig- 8 Februarie – Hercules Crosse Jarvis, derde burgemeester van Kaapstad (* 1802).
- 11 Oktober – James Prescott Joule, 'n Engelse fisikus (* 1818).
- 6 Desember – Jefferson Davis, die enigste president van die Gekonfedereerde State van Amerika gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog (* 1808).
- 12 Desember – Robert Browning, 'n Engelse digter (* 1812).