1412
jaar
1412 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1407 | 1408 | 1409 | 1410 | 1411 | ◄ 1412 ► | 1413 | 1414 | 1415 | 1416 | 1417 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1412 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Hendrik IV | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1412 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 12de jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- Mei - Die Verdrag van Bourges - Hendrik IV van Engeland kry van die hertoë van Berry, Bourbon en Orléans die erkenning dat Aquitaine Engelse gebied is. Poitou bly onder sy vors tot hy sterf en dan word dit ook Engels. [1]
Geboortes
wysig- 6 Januarie – Johanna van Arkel, Frankryk se nasionale heldin, ook genoem die Jonkvrou van Orléans († 1431)
Sterftes
wysig- 28 Oktober – Margrethe I, koningin van Denemarke, Noorweë en Swede (* 1353)
Verwysings
wysig- ↑ The Hundred Years War: England and France at War C.1300-c.1450, Cambridge Medieval Textbooks, C. T. Allmand, Cambridge University Press, 1988, ISBN 0521319234, ISBN 9780521319232